Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"Asemrowend mooi en een van die veiligste bestemmings om in vakansie te hou. Die rustigheid en vriendelikheid van die inwoners is aansteeklik. Pragtige dorpie."
"Knysna is 'n lieflike bestemming. Genoeg kroeë en restaurante om mens aan die gang en vol te hou. Die seekosse wat ons geëet het was vir ons die hoogtepunt. Tappaz, 34° South kan hoog aanveveel word. Goeie kos en waarde vir geld. Sou eerder verblyf gereël het gedurende Oester fees as dit beter adverteer was maar sal volgende jaar weer 'n draai kom maak."
"Soos altyd bly Prins Albert 'n heerlike dorp om te besoek met sy netjiese voorkoms, lekker eetplekkies en pragtige natuurskoon."
"Ons hou van rondsnuffel, so ons het dit geniet om ook die botaniese tuine by Bettysbaai te besoek. Kleinmond en Pringlebaai is ook naby. Beslis die moeite werd vir 'n besoek."
"Not many choices of eateries but if you travel to the surrounding areas you will find lovely places and beautiful sites."
"Nice wine tasting farms, farm stalls, Four Cousins in town +-5 minutes away from Orange Grove Farm with nice lunches, wine tasting and craft beer. Friendly little town and all the shops you need for those unexpected little things you might need."
"We will definitely use the facilities again for a family holiday."