Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.54 uit 5 gekry volgens 23271 resensies.
Hazel G. - 6th February 2018
staying in Myburgh Park, Wes-Kaap
Rustige en stil omgewing.
William B. - 6th February 2018
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Great plek.
Igy M. - 6th February 2018
staying in Bellville, Wes-Kaap
Great place.
Mkhuseli L. - 6th February 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Was quiet, and not too many attractions.
Pamella T. - 6th February 2018
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Love it!
Johann J. - 6th February 2018
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Sal dit nou gereeld 'n bestemming maak wanneer ons van Pretoria, via George, na Hermanus reis.
Andreas Kok H. - 5th February 2018
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Mooie interessante en veilige bestemming. Veel historie. Beeldmooie wijnhuizen in prachtige omgeving. Goede shoppingmall. Fietsroute via Adventureshop geweldig.
Soekie G. - 5th February 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Wonderlike plek.
Mari O. - 5th February 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Die kwaliteit wat ons daar gevind het, is baie beter as in sekere stede.
Anda R. - 5th February 2018
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Beautiful place. Surrounded by mountains, lots of fresh air and lots of outdoor activities available. Due to the students, it has a vibrant atmosphere.
Doreen D. - 5th February 2018
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Sentraal en alles wat jy nodig het.
Dean O. - 5th February 2018
staying in Lakeside, Wes-Kaap
Daar is nie die mooiste swemstrande naby nie, en voel bietjie onveilig in die dorp.
Melanie O. - 5th February 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Ons besoek Hartenbos gereeld. Geniet die nuwe pretpark saam met die kinders.
Leoni C. - 5th February 2018
staying in Edgemead, Wes-Kaap
Dis 'n mooi en stil area.
Cherie T. - 5th February 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Have been to Riebeek-Kasteel twice now and still feel I'd like to go back again. Such a small town but so much to do. Highly recommend Kloovenberg for wine and the most delicious olive products, The Royal Hotel for G&T's, The Alchemist for tapas and drinks and Mama Cucina for delicious Italian food.
Justin H. - 5th February 2018
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Definitely worth visiting Saggy Stone Craft Brewery as well when in the area.
Betsie S. - 5th February 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Mooi skoon dorp. Sal daar kan aftree.
Sheena S. - 5th February 2018
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Uitstekend.
Chamagne C. - 5th February 2018
staying in Welgelegen , Wes-Kaap
Secure and quiet.
Marlene S. - 5th February 2018
staying in Onrus, Wes-Kaap
'n Pragtige plek!
Pieter K. - 5th February 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Nog altyd geniet om hierdeur te reis en van tyd tot tyd te stop.
Karen D. - 5th February 2018
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Baie besig snags.
Lindrie P. - 5th February 2018
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Amazing views. Loved every moment.
Hugo P. - 5th February 2018
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Tergniet is baie rustig met strande wat basies oop is, bedoelend dat daar nie baie mense is nie. Dit is perfek vir iemand wat 'n rustige wegbreek wil hê. Die area is baie veilig en die meeste huise het nie eers diefwering nie. Dit is ook baie sentraal en naby Mosselbaai, George, De Dekke en De Vette Mossel.
Jaremy V. - 5th February 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Die dorpie is stil en bietjie winderig, wat weer reg is vir die "windsurfers".
Errol K. - 4th February 2018
staying in Plumstead, Wes-Kaap
Neat location.
Amanda G. - 4th February 2018
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Pragtige dorp en omgewing, beslis die moeite werd om te besoek.
Derek O. - 4th February 2018
staying in Ladismith, Wes-Kaap
Die owerhede/munisipaliteit kan gerus meer doen om Ladismith as 'n toeristebestemming te bemark. Die omgewing bied so baie, maar dit trek nie so baie toeriste nie.
Jacqueline P. - 4th February 2018
staying in Fresnaye, Wes-Kaap
Mooie wijk.
Otto G. - 4th February 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Winderig, baie winderig.
Luc V. - 4th February 2018
staying in Tamboerskloof, Wes-Kaap
Tamboerskloof is a nice area and close to all important touristic places. There are lot's of restaurants close by and it's becoming very popular.
Leonie V. - 4th February 2018
staying in Campher's Drift, Wes-Kaap
Pragtige tuine, uitsig op berge ongelooflik.
Denwyne J. - 3rd February 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Rustige dorp met vriendelike mense.
Joretha V. - 2nd February 2018
staying in Laingsburg, Wes-Kaap
Great place! Country Hotel Laingsburg het top potjiekos! Probeer gerus die afval!
Noleen P. - 2nd February 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Uitstekende plek. Ek sal daarvan hou om in Hartenbos te bly.
Anneke N. - 2nd February 2018
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Mooi, skilderagtige dorp met vriendelike mense!
Nadine N. - 2nd February 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Klein dorpie met lieflike mense en lekker restaurante!
Thomas S. - 2nd February 2018
staying in Onrus, Wes-Kaap
Rustigheid van 'n klein dorpie, maar naby genoeg aan die geriewe en voordele wat Hermanus bied.
Adam K. - 2nd February 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Too little Halaal restaurants in Hermanus.
Cornelia C. - 2nd February 2018
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Bietjie min restaurante om by te eet.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za