Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4860 resensies.
"Beveel aan dat reisigers die areas rondom Gordonsbaai besoek en veral Stellenbosch, Franschhoek, Tulbagh en dan ook Hermanus waar die walvisse besonders was."
"Always a pleasure, clean and picturesque. Some areas of town, like bottom end of Shortmarket Street, getting a bit seedy since five years ago. Long Street looks like businesses are leaving. Still very pleasant places to eat like "The Ladder". Classic venues like Mariners' Wharf still doing well. V&A not as "high-end" as it used to be. "
"Kaapstad bied 'n verskeidenheid wat almal iets bied wat hulle sal van hou of selfs verlief op kan raak."
"Eerstewêrelds as vergelyk met die toestande in plekke soos Gauteng en Durban nie eers te praat van Suidkus (KwaZulu-Natal). "
"Soos te verwagte is Kaapstad 'n groot, besige stad, maar met baie dinge om te doen."
"Outlying areas - Gordon's Bay to Cape Town is depressing and scary. Felt unsafe."
"Dis ongelooflike hoe vriendelik is die Kaapse mense en veral die netheid in die stad. En aangesien ons ’n klomp vrouens was het ons nie een keer onveilig gevoel nie."