Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.

Victoria-Wes, Karoo

Moonlight Manor

"Dit is 'n upcoming bestemming. "

Britstown, Karoo

Mirage Toeriste Kamers

"Lieflike dorp. So eg Karoo."

De Rust, Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"Mense is baie vriendelik!"

Graaff-Reinet, Karoo

Kambro Cottage

"Persoonlike veiligheid kan 'n probleem word in sekere dele van die dorp."

Beaufort-Wes, Karoo

Little Green World

"Die beskikbaarheid van goeie restaurante was baie beperk. Behalwe die gewone gesinsrestaurante, wat nie altyd in 'n moeë reisiger wat nie blootgestel wil word aan jong kinders nie, se smaak val nie, was daar slegs twee restaurante, waarvan een definitief nie aan ons smaak voldoen het nie, veral omdat dit eers hul deure teen 19:00 geopen het. Die ander restaurant was heel aangenaam."

Victoria-Wes, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Clean and friendly town!"

Beaufort-Wes, Karoo

Lemoenfontein Game Lodge

"Dit wil voorkom of die munisipaliteit die strate begin skoonmaak. Lyk beter as 'n jaar gelede."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Impressive en groot."

Graaff-Reinet, Karoo

Boer and Brit

"Pragtige dorpie. Hou van die ou huise en die Kerke is pragtig. "

Richmond, Karoo

Ka Ma Lodge

"Pragtige Karoo-dorpie."

Victoria-Wes, Karoo

Victoria's Pride

"Geen voldoende geriewe vir na-ure se etes nie."

Prins Albert, Karoo

Yellow House

"Dis 'n uitstekende toeristebestemming."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Gariepdam is nie volledig sonder 'n besoek aan Norvalspont nie."

Beaufort-Wes, Karoo

@ Mango's

"Het maar ook sy ongewense elimente. Maar wees veilig. Mens kry dit oral. Hou baie van julle dorp en gastehuise. "

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Bly soos julle is. "

Beaufort-Wes, Karoo

Aandblom Guesthouse

"Die droogte en leë damme is hartverskeurend. Verder is die dorp skoon en die mense vriendelik. Aandblom Gastehuis was 'n wonderlike voorreg!"

Williston, Karoo

Annie's Inn

"We had a meal at Manna Restaurant - excellent meal and friendly service. Value for money."

Gariepdam, Karoo

Rose Cottage

"Ons was gelukkig om die Gariepdam te sien toe dit oorgeloop het! Pragtig!"

Nieu-Bethesda, Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Die sterre in die aand, daar is geen straatligte nie."

Carnarvon, Karoo

Maritza Guest House

"Die dorp is oulik en klein baie vriendelike mense en gasvryheid en respekvolle mense."

De Rust, Karoo

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

"Lekker fillet en pizza geniet by Herries."

Carnarvon, Karoo

Lord Carnarvon Guesthouse

"Ons dink dit het groot potensiaal, maar nie soos dit nou is nie."

Richmond, Karoo

Three Birds Country House

"Dit is 'n pragtige Karoodorp."

Beaufort-Wes, Karoo

Grace's Place

"Pragtige dorp. Vriendelike mense."

Gariepdam, Karoo

Rose Cottage

"Die hele dorp is onaantreklik. Min ordentlike restaurante."

Nieu-Bethesda, Karoo

Country Cottages

"Die aandete by Waenhuis was 'n aangename verrassing! Baie dankie."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Colesberg se grootste nadeel, wat veroorsaak dat jy nie deur die dorp wil beweeg nie, is die paaie wat in 'n haglike toestand is."

Gariepdam, Karoo

Gariep Gardens

"Vriendelikste mense wat daar bly en werk, baie veilig."

Blad
Blad 291 - Wys 8701 tot 8730
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang