Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6800 resensies.
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Brambleberry - The Homestead"Nottingham hasn't changed much over the years, some establishments need to be open and have extra staff over the festive period."
"So baie kuierplekke heerlike strand en getypoel met lewensredders maak dit die ideale vakansie-bestemming. Salt Rock se Tiffany inkopiesentrum is minder besig as Ballito se Super Spar en net om die draai van Thompsons Beach."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Misty Mountain"Lovely village with lots of activities, markets, restaurants and pubs and not forgetting the world's best cornish pasties at Windmills."
"Quiet place to go for if you want to get away from all the heavy traffic and busy places. The beach is clean, ample place to set up a gazebo for the day, not too busy. A lack of shops, take aways and restaurants though. The nearest shopping mall is Scottburgh. I would like to see shops there that you can do shopping at. "
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Flamboyant 10"Die dorp is ongelooflik! Sal dit vir elkeen aanbeveel wat vakansie in die ongerepte natuur geniet. "
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
56B Gowrie Village"As 'n gholfer is dit 'n fantastiese ligging, met 'n hele paar bane in die omgewing van top-gehalte. Vir die gaarde wat nie gholf speel nie, is daar steeds baie om te doen. Die Rawdons hotel en Craft Brouery is baie lekker."
"Baie sentraal geleë en tog is die strandjie klein genoeg dat daar nie groot massas mense is wat mekaar vertrap nie."
"Skoonste strand wat ek in 'n lang tyd gesien het en lekker vir snorkel van die strand af."
"Margate is nog steeds 'n top-bestemming. Baie Afrikaans. Vriendelik en gasvry. Go-karts en restaurant was ook heerlik. Het die kort vakansie baie geniet. "
"Heeltemal te besig oor die Kersseisoen. Ons het wel heerlik geëet by die restaurant, Friends, wat 'n baie aangename atmosfeer het."