Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6186 resensies.

Marlothpark, Mpumalanga

The Tortoise Shell

"Slaghuis by sentrum verkoop baie lekker wors, aan te beveel!"

Lydenburg, Mpumalanga

Lydenburg Guesthouse

"Paaie is verskriklik sleg."

Mkhondo, Mpumalanga

Emahlathini Guest Farm

"I loved the scenic road."

Marlothpark, Mpumalanga

Pan African Safari

"Gerieflik naby aan die Krugerwildtuin."

Panoramaroete, Mpumalanga

Thokozani Lodge

"Beautiful scenic views."

Panoramaroete, Mpumalanga

Gabrielshoek Country Escape

"Pad na Gabriëlshoek kan nie sonder 'n 4x4x aangepak word nie."

Marlothpark, Mpumalanga

The Wild Bunch Safari House

"Restaurant Amazing Kruger River View het ons verwagtinge oortref. 'n Heerlike seekos-bord met goeie diens."

Marlothpark, Mpumalanga

Shawu Bush Cottage

"Lovely restaurant in Marloth called "Amazing Kruger View". Sometimes predictors enter the park so be vigilant when walking."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"One horse town."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Panda's Guest Cottage

"Pragtige dorpie waar mens onmiddellik tuis voel en maklik sal kan kom nesskop."

Marlothpark, Mpumalanga

Klein Huisie

"My gunsteling wegbreekplek. Sien en beleef altyd ietse anders, nooit dieselfde nie."

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"Must carry cash as all the sights have a small entrance fee, no card machines."

Dullstroom, Mpumalanga

Elandskloof Forel Plaas

"Dullstroom is 'n great bestemming, die dorp is vol geprop met whiskey, bier en kaas besighede, alles maklik te vinde en daars baie om te doen in die omliggende area."

Marlothpark, Mpumalanga

Laparetreat

"Marloth is always a wonderful holiday destination."

Dullstroom, Mpumalanga

Fox Hill Guest House

"Ek sal oor en oor teruggaan Dullstroom toe."

Sabie, Mpumalanga

Tanamera Lodge

"Heerlike plek vir 'n vakansie. Baie aktiwiteite om te doen."

Mpumalanga

Erdzak Country Venue - On the Farm

"Would love to come back again."

Sabie, Mpumalanga

Chillin Thyme

"Sabie is 'n pragtige dorpie en is sentraal geleë tussen verskeie besienswaardighede. Dis 'n ideale dorp om oor te slaap vir toeriste."

Marlothpark, Mpumalanga

3875 Eagle

"Die droogte, watertekort en die onveiligheid van die dorp as geheel is 'n bekommernis vir iemand wat 'n besonderse boservaring beplan. Die grondpaadjies word nie instand gehou nie. 'n Gewone motor kan nie meer al langs die Krokodilrivier ry nie."

Ermelo, Mpumalanga

Green Thumb Farm Stay

"Die lowergroen landskappe is prentjiemooi!"

Standerton, Mpumalanga

Q's Boutique Stay

"Riool 'n probleem, paaie glad nie in goeie toestand nie. Sommige dele nie baie skoon nie - rommel."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Daar is tonne om te doen en om elke draai is 'n pragtige uitsig. Mens sal maande hier kan besig bly om al die besienswaardighede te sien en al die aktiwiteite te doen. Meeste van die aktiwiteite is ook vriendelik op 'n mens se sak, wat genoeg speling los om te 'splurge' op die duurder aktiwiteite, soos die 'Big Swing'."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

3 on Greger Accommodation

"Lekker om in Nelspruit oor te bly."

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"It has the most beautiful sights."

Dullstroom, Mpumalanga

Fox Hill Guest House

"Ons spandeer minstens een naweek per jaar daar vir die laaste 15 jaar. Vergelyk dit altyd met Clarence en 8/10 keer gaan ons terug na Dullstroom."

Blad
Blad 103 - Wys 3061 tot 3090
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang