Verified Reviews
North West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West
Rated 4 out of 5 based on 1908 reviews.
"Baie van die dorp strate is vol slaggate en teer weg, genoegsame winkels and kosplekke, maar sien dit nie regtig as toerisbestemming nie."
"Verkeersreëlings is uiters swak en die verkeerswetstoepassing nog swakker! 'n Mooi omgewing met pragtige toeristebestemmings, maar die dorp self is nie baie aangenaam nie, alhoewel die mense daar almal baie vriendelik is."
"Klerksdorp is geleë op die N12-hoofroete en sowat 'n uur en n half se reis na die Goudstad, Johannesburg. Met sy groot sakekern kan daar feitlik enige tipe van besigheid gedoen word, soos inkopies, bankdienste motorhawens, brandstofpunte en sommer alles wat jy nodig het. "
Between Zeerust/Gaborone, North West
Kareespruit Game Ranch and Guest House"For those who want to be off the beaten track."
"Baie klein dorpie, maar het die nodigste. Is mal oor die rustigheid en gasvryheid van die mense. Groot Marico het onder my vel ingekruip."
"Potchefstroom is nou maar eenmaal 'n baie mooi natuurlike omgewing met redelike eetplekke."
Potchefstroom Central, North West
Adato Guest House"Ek is van die Kaap en sal definitief weer in September vir my studies se werkswinkel, by jul kom bly."
Potchefstroom Central, North West
Adato Guest House"Potchefstroom is 'n pragtige plekkie, baie agteruitgegaan t.o.v skoon strate en paaie."
Pilanesberg National Park, North West
The Kingdom Resort"Ons was nog nooit daar nie en was verras deur dit wat ons gesien het/gekry het en sal dus enige tyd weer daarheen terugkeer."
"Ek kan ongelukkig nie regtig uitbrei oor Rustenburg as 'n toeristebestemming nie. Ons het basies net daar oorgeslaap vir 'n troue wat in die omgewing was. "
Potchefstroom Central, North West
Bauhenia Potchefstroom"Die sentrale deel van Potchefstroom is baie verwaarloos."