Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4203 resensies.
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
St.Lucia Imvubu Cottage"St Lucia is still an excellent place to go to. Very safe town. Specially nice to put checkpoints to make sure people do not take alcohol to the beach."
Ifafa Strand, Ontsnap Uit Durban
Club Marina"Ons was mal oor Ifafa. Die strand was nie vol soos al die ander strande nie."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Sunset Lodge Log Cabins"Baie mooi en skoon dorp met alle winkels en restaurante wat mens benodig gedurende vakansie. Baie besienswaardighede. Moet nie alkohol na strande of Cape Vidal probeer neem nie, orals pad blokkades om jou te deursoek vir alkohol. Kan wel by Cape Vidal koop of by Boot Klub naby strand."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Flamboyant 7"Sal elke jaar daar gaan bly as ek kan. Was net baie teleurgesteld oor die een eetplek, maar andersins het ons baie lekker gekuier, hou so aan St Lucia Estuary."
"Uvongo het my verbaas, baie lekker plek en strand. Die Pavilion restaurant se kos en cocktails - baie lekker en dan moet nie van The View restaurant se kos en R&R jugs vergeet nie."
Shaka's Rock, Ontsnap Uit Durban
Ocean Gorge Seafront Getaways"Shaka's Rock is 'n juweel van 'n vakansiebestemming. Was my eerste vakansie daar, maar daar sal definitief nog vele meer vakansies in Shaka's Rock gespandeer word."
"Definitely one of the best locations in the south coast with beautiful beaches."
"Lovely swimming beach in a relaxed holiday town with just the right mix of nature and comfort! "
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Leisuredene Cottage 68"Nie regtig baie om te doen by Hibberdene nie. Moes die heeltyd uitry na ander plekke toe. "
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Sonnestrale House"Manaba is gerieflik geleë tussen Uvongo en Margate - Sonnestrale is 800 m van Margate strand af. Daar is ongelooflike rotse en 'n getypoel tussen in. En dit is nie so kommersieel en oorvol soos Uvongo en Margate nie. Manaba is die beste van beide wêrelde."
"Interesting place to visit on holidays, it's quiet with nice views and not packed beach."
"Die dorp is naby alle belangrike fasiliteite. Die strandgebied was ordelik en nie oorvol nie en kindervriendelik."
Oribi Gorge Natuurreservaat, Ontsnap Uit Durban
Beechwood Cottage"A destination for adventurous people who love the outdoors."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Tree Top Village @ Urban Glamping"Baie bly om te sien hulle is so streng as dit kom by alkohol, nou nog net die rommelstrooiers vasvat. Die diere is in goeie kondisie en voorwaar iets om te sien."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Santa Lucia Guest House"There is everything from wildlife to the ocean. Great destination."
Margate Beach, Ontsnap Uit Durban
Woodpecker on Marine"Omliggende strande is baie naby (skoner en meer kindervriendelik)."
Zimbali Estate, Ontsnap Uit Durban
13 Yellow Wood"Uitstekende vakansiebestemming. Veiligheid is tops, personeel is vriendelik en die hele Zimbali is 'n pragtig natuurskone bestemming."