Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.

Brits, Ontsnap Uit Johannesburg

Willow Manor

"There is a lot of interesting places at average proximity to visit when you are in Brits. It's a place to be at."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Beka Idube

"We had a nice trip through Dinokeng."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

A Mountain View Country Estate

"'n Pragtige dorp wat ek elke jaar besoek."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Riverbush Lodge

"Ek dink daar is baie potensiaal, en ook ruimte vir uitbreiding."

Rietfontein, Ontsnap Uit Johannesburg

Ciara Guesthouse

"Baie sentraal geleë en naby al die hooftoegangsroetes."

Mountain View, Ontsnap Uit Johannesburg

Sgegede Guest House

"Mountain View is a safe and quiet place. "

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Mistique Waters

"Vreeslike oulike dorp, heerlike plekkies om in rond te loop."

Colbyn, Ontsnap Uit Johannesburg

3 @ Marion Guesthouse

"Colbyn is 'n veilige en rustige voorstad."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Doringbos Lodge

"Wegbreek van al die geraas en besige lewe - Parys is die antwoord!"

Flamwood, Ontsnap Uit Johannesburg

Strydom Stop and Stay

"Easy access to malls but they close too early."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Mirabel Guesthouse

"As jy hou van antieke goedere en handgemaakte produkte en plaaservaringe is hierdie die plek vir jou."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

A Mountain View Country Estate

"Baie mooi dorp en baie gasvrye mense. Sal enige tyd weer teruggaan vir shopping."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

El Shadai Guesthouse & Spa

"Enjoyable experience with varied activities. "

Villieria, Ontsnap Uit Johannesburg

Amizade Guest House

"Dit sou afhang wat mens in Villieria wil doen, dink ek. Ek wou naby Fireplace Restaurant wees vir 'n kunsuitstalling. Nie om te kuier nie."

Colbyn, Ontsnap Uit Johannesburg

3 @ Marion Guesthouse

"It;s a very quiet and safe place."

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Rusties Lodge

"Warm, warm en nog bietjie warmer!"

Boshoek, Ontsnap Uit Johannesburg

Boskloof Guest House

"Ek sal dit regtig aanbeveel vir lekker rustige verblyf."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Schilbach House

"Parys is 'n baie en goeie besteming om te besoek en bly want daar is so baie om te doen om en in die dorp."

Brits, Ontsnap Uit Johannesburg

Big Tree Guesthouse

"Die inwoners is baie vriendelik. Ek geniet my tyd daar."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"Die natuurreservaat se paaie is nie baie goed gemerk op die kaart wat jy by ontvangs kry nie, so dit is deurmekaar as jy op 'n selfdrive gaan. Sou die roetes op die kaart beter aandui."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Out of Africa Lodge

"It was a refreshing experience away from work and many other distractions."

Blad
Blad 166 - Wys 4951 tot 4980

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang