Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Pretoria

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2125 resensies.

Waverley, Pretoria

Bateleur Cottage

"Het alles wat 'n mense benodig!"

Muckleneuk, Pretoria

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk

"Baie naby aan Sunnyside wat veiligheid 'n faktor maak. "

Silver Lakes, Pretoria

Oakelands Studio Apartments

"Fantastiese gholfbaan en ontspanningsgeriewe."

Villieria, Pretoria

On-The-Wheel

"Dit lyk na 'n rustige area oor die algemeen."

Pretoria-Oos, Pretoria

Sleep Awhile

"Baie rustige omgewing en ook veilig."

Arcadia, Pretoria

B'Guest House

"Goede locatie in Pretoria!"

Wapadrand, Pretoria

Nana's Grace Guest House

"Sal dit nie aanbeveel as 'n toeriste-bestemming nie weens die vreeslike bedrywighede in die omgewing, om deur te ry soontoe vanaf Lynnwood is glad nie 'n plesier met al die verkeer en verkeersligte nie."

Waverley, Pretoria

Gratia Apartment

"Baie netjiese gevestigde woongebied."

Faerie Glen, Pretoria

Adelante Self Catering

"Dit was 'n netjiese plek en ons het baie lekker gebly."

Wapadrand, Pretoria

Nana's Grace Guest House

"Dis 'n baie mooi gebied."

Garsfontein, Pretoria

N&A Guest House

"Garsfontein is baie stil en skoon en mens voel nie onveilig daar nie!"

Sinoville, Pretoria

Salve

"Die vele omliggende winkels, slaghuis en inkopiesentrums in die direkte omgewing was beslis 'n aanwins."

Raslouw, Pretoria

De Zoete Rust

"Raslouw is 'n baie mooi buurt."

Garsfontein, Pretoria

Xaviera Guest House

"Garsfontein is a quiet place to be with lots of different shopping complexes to choose between."

Shere, Pretoria

Delalmar Guest & Wine Estate

"Shere is redelik afgesonder, maar verskaf 'n landelike atmosfeer."

Die Hoewes, Pretoria

Charis Guest House

"The area is great ( I lived there for a long time). It's central and well situated in relation to the malls, offices and access routes."

Bailey’s Muckleneuk, Pretoria

37 on Charles

"Dit was naby ons bestemming."

Villieria, Pretoria

Upsi Daisies

"Vir my as persoon is Villieria baie goed geleë omrede jy naby hospitale is en daar is baie groot sentrums in die omgewing is."

Sinoville, Pretoria

Salve

"Sentraal en al die nodige besighede is in die omgewing. . "

Lynnwood, Pretoria

Hudson House

"Die Lynnwood Bridge-kompleks is 'n groot aanwins vir die area en bied baie wat vermaak en restaurante betref."

Riviera, Pretoria

Goedkoopslaap PTA

"'n Stil en rustige omgewing met baie mooi huise!"

Blad
Blad 71 - Wys 2101 tot 2125
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem