Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

Still Bay, Western Cape

Beach Castle

"'n Pragtige dorpie - sal graag permanent daar wil gaan woon."

Paternoster, Western Cape

Bokkoms Guest Flat

"Meer stalletjies, museum met geskiednis van Paternoster. "

Langebaan, Western Cape

Lagoonside @ 77

"Dis 'n baie lekker plekkie."

Strand, Western Cape

C-Rus

"Ek dink na die bouwerke by voltooi gaan wees, gaan Strand definitief een van Kaapstad se "go to" plekke word."

Hermanus, Western Cape

Chesham House

"Mal oor die wandelpadjies langs die see."

Napier, Western Cape

Pascal's of Napier

"Mooi en stil dorpie met waarde vir geld, antieke meubels te koop en die lekkerste kos in die verskeie restaurante."

Great Brak River, Western Cape

Dwarswegstrandoord

"Weereens baie vriendelike mense en 'n skoon strand waar ons was."

Knysna, Western Cape

Glen House

"Waterfront is 'n besoek werd met sy winkeltjies en restaurante."

Paternoster, Western Cape

Paternoster Place

"Paternoster kan gerus 'n kitsbank of twee aanskaf, en dalk 'n SPAR. Dit sal die in-en-uitry na en van Vredenburg uitskakel. Paternoster is een van my gunstelingvakansieplekke so ek geniet nogal die eenvoudige leefstyl daar."

Hartenbos, Western Cape

Suidersee, Hartenbos

"Die nuwe verwikkelinge het 'n heel ander effek op Hartenbos. "

Port Owen, Western Cape

Riverhouse-Velddrif

"Port Owen is nie te ver uit die stad nie, maar tog weg van al die stadsgeraas."

Riversdale, Western Cape

Oakhurst Guest House

"Vir ons is dit 'n gerieflike stop, op pad Kaapstad toe. "

Gansbaai, Western Cape

Oom Piet Accommodation

"Ons was verstom dat daar in al jou behoeftes voorsien word."

Swellendam, Western Cape

Fleckvieh Guestfarm

"Pragtige dorp met die mooiste ou geboue en die dorp is netjies en skoon en het restaurante om van te kies en keur."

Pinelands, Western Cape

Cape Garden Cottage

"'n Te positiewe resensie veroorsaak 'n oorstromming na daai omgewing!"

Stellenbosch, Western Cape

401 Rozendal Cottages

"Pragtig! Die middedorp is baie besig. Lekker en interessante eetplekke. Verkeer kan 'n kopseer wees. Te veel bedelaars. Baie min parkering. Definitief 'n moet om te besoek!"

Hermanus, Western Cape

Fisherhaven Traveller's Lodge

"Die klimaat is matig. Die dorp is skoon en die mense is vriendelik. Die aftree-oorde is naby baie besienswaardigdhede. Jy kry alles waarna jy soek."

Strand, Western Cape

Loddeys Guest House

"Uitstekende bestemming. Jy beleef rustigheid in Strand - maar dis so sentraal dat jy kan uitry na al die mooi plekke rondom Strand, nie meer as 'n uur se ry uit nie! Die sonsondergange is ook asemrowend mooi."

Table View, Western Cape

Awali Lodge

"Dit was asemrowend mooi! Sal definitief in die toekoms bietjie langer daar wil oorbly!"

Franschhoek, Western Cape

Le Manoir de Brendel Guesthouse

"Franschhoek is iets spesiaals. Baie mooi omgewing."

Paternoster, Western Cape

Sandals

"Die locals roei die kreef uit en die polisie hou hulself blind vir die verkoopsmanne langs die pad! Dit was baie hartseer om te sien hoe openlik hulle met hul sakke vol kreef loop en verkoop, en hoe die polisie ander pad kyk as hul verby hul ry."

Strand, Western Cape

1 Tivoli

"Soortgelyk aan Europse strande, maar minder luuks."

Yzerfontein, Western Cape

Dolfin House

"Lovely place and peaceful. Would love to stay there very soon."

Page
Page 1064 - Showing 31891 to 31920
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers