Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"Beeldskone dorpie. Goeie mense en geselskap in en om die dorp. Die geriewe is skoon en daar is 'n groot mall vir die nodige."
"Die grondpad was 'n nagmerrie, Geen voertuig kan daardeur nie en dit is slegs vir 4x4's."
Mosselbaai Gholflandgoed, Wes-Kaap
Mossel Bay Golf Estate"Die gholfbaan is in 'n uitstekende toestand. Ek was mal oor die bokkies wat daar rondloop. "
"Hartenbos is een van ons gunstelingvakansiebestemmings. Alhoewel dit baie besig in Desember is, geniet ons die atmosfeer en die mense, asook die vermaak wat deur die ATKV op Hartenbos aangebied word."
"Die dorp bied nie veel om te sien, maar die area rondom dit en die is gastehuis absoluut die moeite werd."
"Thesens Island is 'n premium bestemming. Ons kom dikwels hierheen en sal verseker weer terugkeer."
"We were very impressed as we stayed in this area for the first time. Nice shops as well as the spa that we went to for our Christmas lunch roasts. They where very helpful and we got everything we wanted."
"Awesome place, stunning beach, great shops, nightlife and convenient public transport. Great place. New Year's Eve on the beach was epic!"
"Not far from Cape Town as well as all the beautiful towns near the sea, and not forgetting the wine farms!"
"Geweldig beïndruk met Velddrif. Velddrif is ongerep, die mense sout-van-die-aarde, lieflike mense. Nie kommersieel soos omringende dorpies nie. Bokkomlaan met die stofstraat regs langs die vlei bekorend met o.a. die interessante winkel, Ek en Djy Vissery asook Flamingo Trading Post waar ons heerlike vars engelvis oor die kole gebraai en geniet het asook die gashere Mark en Petra. Ek het onmiddellik begin uitkyk vir eiendom."
"Ek verkies 'n rustige omgewing wanneer ek vakansie hou en hierdie was perfek!"