Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.
"Always love going to Stellenbosch. Will look at different accommodation next time. Did not enjoy our stay at the Curious Giraffe."
"Pragtige dorp met lekker eetplekke en wynplase. 'n Paar 'upmarket' klein winkels sal ook lekker wees. Toerismeburo was Saterdagoggend toe. Ons het baie lekker geëet by Reader's Restaurant."
"Die Kaap is skoon en het baie om te doen en baie om na te kyk. 'n Week was te min gewees om na alles te kyk."
"So baie om te doen vir almal. Mense is vriendelik. Kos is goed. Verkeer is nie te erg nie. Load shedding is hanteerbaar. Puik vakansiebestemming."
"Pragtige plek vir toeriste, net opgemerk die paaie is in baie slegte toestand en Knysna Munisipaliteit kan verbeterings aanbring."
"Naby genoeg aan Kleinmond vir aankope. As jy wil wegkom van alles is die dorp ideaal."
"Regtig nie geweet dat Tulbagh sulke pragtige wegbreekplekkies het nie. Dit het my regtig verbaas. Tulbagh gaan beslis weer van my sien. Reeds weer na plekkies gekyk, maar Fraaigelegen Farm is steeds bo aan my lys."