Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.

Paarl, Wes-Kaap

DOT J J B & B

"A wine-lover's paradise."

Knysna, Wes-Kaap

Salt River Lodge

"Baie om te doen en sien."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Streamway

"So naby die Kaapse Metropool. Feitlik oneindige geleenthede om die see, fauna en flora te geniet, beleef en verken."

Kaapstad, Wes-Kaap

LavenderLaine

"Puik bestemming, pragtige uitsigte en lekker kos en wyn. Verkeer in en uit Kaapstad is 'n nagmerrie met spitstye. Maak seker van die seisoen voor jy kom, altyd winderig of nat in die winter."

Agulhas, Wes-Kaap

Kiewiet

"Koud en winderig"

Agulhas, Wes-Kaap

Imberbe

"Just book!"

Kleinmond, Wes-Kaap

Lekkerus

"Vriendelike mense. Beslis 'n "bucket list" toeristebestemming."

Robertson, Wes-Kaap

Vlettershof Guest House

"Was ons eerste keer in Robertson en ons was baie verras."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Little Lamb

"Opvallend dat dorpie mooi skoon gehou probeer word."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Aloe @ the Sea

"Mosselbaai is prentjiemooi. Altyd 'n plesier om te besoek. Genoeg dinge om te doen, en mooi uitsigte oral."

Hermanus, Wes-Kaap

Voëlklip Tuinwoonstel

"Die beste toeristestad."

Franschhoek, Wes-Kaap

Le Petit Bijou Boutique Apartments

"Franschhoek is baie, baie mooi maar net baie duur."

Franschhoek, Wes-Kaap

Mountain View Cottage

"Franschhoek moet onthou Suid-Afrikaners besoek ook hul dorpie."

Agulhas, Wes-Kaap

The Goose Nest

"Agulhas is interessant, maar sluit ook De Mond en Arniston/Waenhuiskrans area in."

Worcester, Wes-Kaap

Uitvlugt Guest House

"Worcester is a place to be especially if you want to quality time with your family."

Paternoster, Wes-Kaap

LekkeBly Boutique Loft

"Fantasties plek. Rustig en stil."

Gansbaai, Wes-Kaap

McLaren Self-catering

"Gansbaai is 'n plek om te besigtig."

George, Wes-Kaap

ArendsRus Country Resort

"George is 'n warm dorpie wat naby alles is wat mens graag in vakansie sou wou sien. Met die wynplase en die aaarbeiplaas maak dit 'n onvergeetlike wegbreek."

Paarl, Wes-Kaap

Ladera Vista

"Paarl bly 'n uitstekende bestemming, met veelvoudige goeie restuarante en wyplasse binne 'n kort afstand."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Forever Blue

"Such a beautiful part of the world. The Golden Mile Beach was my favourite."

Hermanus, Wes-Kaap

Selkirk House

"Very pretty, nice clean town. But I think restuarants in Hermanus were not as great as expected in terms of food quality and offering, while food was very expensive."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Olijvenhuis

"Pragtige ou geboue."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Sunset Beach House

"Pragtige plek. Veral die strande. Kabelkarretjie, akwarium. Te veel om op te noem."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Tokka-Tokka

"Dit is 'n pragtige dorp. Ons het net die grotte gesien en by Karoo Pot geëet - wat 'n lieflike restaurant. Daar is nog soveel meer wat ons wou doen. Ons sal beslis weer gaan vir die volstruise en Cango Wildlife. En ons sal weer by Tokka-Tokka oorbly indien moontlik!"

Bettysbaai, Wes-Kaap

4514 on Ixia

"Beautiful, serene, quiet and special."

Knysna, Wes-Kaap

Loeriewood Garden Apartment

"Beautiful and unique part of the Garden Route."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Avenues Guesthouse

"Baie skoon en lekker restaurante."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Jollie Patrollie

"Fantastiese weer, heerlike eetplekke, vriendelike, hulpvaardige inwoners, maar die netheid en algemene toestand van die dorp, strande, strate ens. is prysenswaardig. Het laas in Europa sulke flukse werkspanne soos Mosselbaai s'n gesien sypaadjies en strate skoonvee. Geen wonder hulle is die top-dorp in die land nie!"

Blad
Blad 228 - Wys 6811 tot 6840
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang