Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32799 resensies.
Vimala P. - 18th June 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Love it.
Donald D. - 18th June 2019
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Dit is 'n baie rustige dorp, mense ook baie vriendelik. Dit is 'n goeie plek om jou moeë liggaam te rus. Ons sal terugkom.
Pearl E. - 18th June 2019
staying in Simonstad, Wes-Kaap
Beautiful view.
Annemart H. - 18th June 2019
staying in Suiderstrand, Wes-Kaap
Baie mooi en veilig!
Marisa D. - 18th June 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Fantasties!
Doret V. - 18th June 2019
staying in Klein-Karoo, Wes-Kaap
'n Stukkie aarde met 'n groot verskeidenheid van doendinge en sommer net geniet.
Odille P. - 18th June 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Stop/go currently in progress between Paternoster and Vredenburg. The Paternoster Express closes early over weekends should you need last min items form the shop.
Mauritz G. - 18th June 2019
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Wonderlike wegbreek naby die stad in die mooie Kogelberg.
Johanna G. - 18th June 2019
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Soveel plekke om nog te verken en te ervaar. Ons sal weer kom.
K A. - 18th June 2019
staying in Calypso Beach, Wes-Kaap
I just love everything about Calypso Beach. I'll promote Calypso Beach and for the future this will be my holiday destination on the West Coast.
Carien S. - 18th June 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Die dorpie self is nie baie aanloklik nie, maar die ligging rondom is fantasties en alles is naby genoeg om vinnig te bereik.
Marelize D. - 18th June 2019
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Mooiste plek in SA.
Christo D. - 18th June 2019
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Baie lekker, rustig en skoon. Heerlike wandelpad langs die see.
Gordon S. - 18th June 2019
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Dis 'n baie mooi en vriendelike dorpie.
Caron G. - 18th June 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is 'n verskriklike mooi plek en het baie gerieflike verblyfopsies om weg te breek vir 'n naweek.
Najwa S. - 18th June 2019
staying in Simonstad, Wes-Kaap
We loved the area. It was quiet and not crowded. Will go back there anytime.
Altus B. - 18th June 2019
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Topklas.
Byron S. - 18th June 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Nothing to do in this town, everything closes early.
Christo D. - 18th June 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Goeie bestemming met die nodige naby en 'n lekker skoon strand. Ons tyd daar was net te min.
Werner D. - 18th June 2019
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Rustige plekkie as jy net wil wegbreek uit die stad, maar het tog alle geriewe soos winkels en restaurante.
Thea T. - 18th June 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Place to be!
Valmay D. - 18th June 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Sentraal geleë en veilig.
Anchen V. - 18th June 2019
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Dis 'n baie lekker vakansieplek, als is skoon en winkels binne paar minute se ry. Dit was my eerste keer daar, maar dit sal beslis nie my laaste keer wees nie.
Anna J. - 18th June 2019
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Baie rustige kusdorpie met besoekers wat soggens en saans gaan stap met hulle gesinne en honde. 'n Draai roomys by die kafee is 'n moet!
Eduan N. - 18th June 2019
staying in Wildernis, Wes-Kaap
So baie verborge paadjies wat wag om verken te word. Wildernis doen sy naam gestand.
Pamela S. - 18th June 2019
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Tranquil environment with a relaxing atmosphere.
Rounel B. - 18th June 2019
staying in McGregor, Wes-Kaap
Awesome mountain views and walking trails.
Joanne C. - 18th June 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Peaceful fishing village, friendly people. Nice shops.
Mariska V. - 18th June 2019
staying in Greyton, Wes-Kaap
Pragtige dorp om te besoek!
Renette L. - 18th June 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Stunning plek.
Cornel D. - 18th June 2019
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Mooi stil dorpie.
Shazell V. - 18th June 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Oulike dorpie.
Ingrid B. - 18th June 2019
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Great place to visit.
Brad P. - 18th June 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Lekker wegbreekplek!
Hannelie S. - 18th June 2019
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Stress reliever.
Louisa V. - 18th June 2019
staying in Ceres, Wes-Kaap
Rustige plattelandse dorp.
Yvonne B. - 18th June 2019
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Netjiese omgewing. Redelik sentraal geleë.
Alison S. - 18th June 2019
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Dis 'n baie netjies en vriendelike plek. Baie veilig ook.
Rika V. - 18th June 2019
staying in Costa Sarda, Wes-Kaap
Netjiese, veilige buurt en baie sentraal geleë.
Renaudine S. - 18th June 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Rustige Karoo-dorp. Vriendelike mense.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za