Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34288 resensies.
Judy J. - 16th September 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Elke mens moet een of ander tyd Langebaan besoek.
Johan H. - 16th September 2019
staying in Knysna, Wes-Kaap
Sien sterre.
Erlreza B. - 16th September 2019
staying in Old Place, Wes-Kaap
Very nice place to recommend to other couples.
Catharine V. - 16th September 2019
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Groenpunt is amazing!
Alecia D. - 16th September 2019
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Maak seker jy gaan neem 'n foto saam met Lucky, die rob op die strand. En moenie van die lekker restaurant Marines Warf vergeet nie.
Sw V. - 16th September 2019
staying in Stilbaai-Oos, Wes-Kaap
Pragtige dorp wat netjies en skoon gehou word en waar ons oral vriendelik ontvang is.
Luzanne K. - 16th September 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dis so mooi op Paternoster. Blikkies Pizzaria was wonderlik en ek kon my hond soontoe vat, was absoluut 'n perfekte naweek! Sal beslis weer hierheen kom!
Sonja D. - 16th September 2019
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
The area is very neat and clean.
Miranda M. - 16th September 2019
staying in Worcester, Wes-Kaap
Baie interessante plek.
Gerhardus V. - 16th September 2019
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Mooi plek.
Richard A B. - 16th September 2019
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Missed the flowers so make sure to find out when they bloom, if that is your purpose for a visit.
Lize S. - 16th September 2019
staying in Noordhoek, Wes-Kaap
Ongelooflik mooi en rustige plekkie, so weggesteek van die stadslewe.
Lindy H. - 16th September 2019
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Baie pragtige plek.
Cathrien B. - 16th September 2019
staying in Van Riebeeck Park, Wes-Kaap
Ons hou van die area, bietjie uit die dorp se gewoel en ook mooi uitsig op die berge.
Thea O. - 16th September 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein is rustig, pragtig met baie vriendelike mense. Dit is regtig perfek geleë, naby genoeg aan Kaapstad, maar ver genoeg om te voel jy is uit die malle dolle lewe uit. Heerlik om jou siel rustig te maak.
Jeanette C. - 16th September 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Love Hartenbos, feel safe.
Llewellyn S. - 16th September 2019
staying in Darling, Wes-Kaap
Pragtige plek met Evita se Peron se geskiedenis. Baie vriendelike gemeenskap.
Elainie C. - 16th September 2019
staying in Saldanha, Wes-Kaap
Central to travel on the Western Cape West Coast, e.g. West Coast National Park, Vredenburg, Paternoster and the Peninsula.
Lenie G. - 16th September 2019
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Juweel van 'n dorpie met pragtige grondpaaie om te verken. Opregte Karoo-gasvryheid op sy beste!
Elzaan D. - 16th September 2019
staying in Knysna, Wes-Kaap
Nie seker oor die veiligheid van die omliggende area nie. Ek sien 'n mens moet liefs in groot groepe stap en nie alleen nie.
Dannel V. - 16th September 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Ons het nie geweet van die 100 Jaar Fees wat gaan gehou word daai Saterdag nie. Ons het Langebaan vreeslik geniet. Dis definitief 'n dorpie wat ek bo ander dorpies sal kies.
Francois M. - 16th September 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Rustige atmosfeer waar jy kan uitrus.
Sonja G. - 16th September 2019
staying in Murdock Valley, Wes-Kaap
Baie mooi area. Pragtige fynbos en pikkewyne gesien.
Annali J. - 16th September 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Pryse is op toeriste gemik en nie op ons ouens wat plaaslik is nie.
Magda C. - 16th September 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Dit is wonderlik natuurskoon.
Shirley V. - 16th September 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Remano J. - 16th September 2019
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Rustig en baie lieflik.
Liesl V. - 16th September 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
We were pleasantly surprised with the number and quality of restaurants! As well as the various activities in and around the town!
Mirrie S. - 16th September 2019
staying in Moorreesburg, Wes-Kaap
Baie sentraal geleë om die omgewing te verken. Baie vriendelike gemeenskap.
Marianne R. - 16th September 2019
staying in Gouritsmond, Wes-Kaap
If you want to relax, walking, fishing Gouritzmond is the place for you.
Bennie V. - 16th September 2019
staying in Witsand, Wes-Kaap
Tyd staan stil hier. Heerlike ontspanne vakansie. Pragtig.
Helmien V. - 16th September 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Rustig met baie om te doen en te besigtig. Juweel in die Weskus.
Rochell R. - 16th September 2019
staying in Swartland, Wes-Kaap
Die Swartland is pragtig!
Diane C. - 16th September 2019
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
Sal baie graag vir teruggaan vir 'n langer tydperk.
Hanlie R. - 16th September 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Die bestemming het klein juweeltjies wat mens nog seker moet ontdek. Die strand met baie voëllewe was fantasties en die klompie klein winkeltjies 'n aanbeveling - kan daar lekker rondsnuffel vir oulike geskenkies.
Hanlie R. - 16th September 2019
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Clanwilliam is soos 'n ongeslypte diamant - elke keer kry jy 'n nuwe laag van wonder! Dit was my 5de besoek en weereens kon ek nuwe wonders en nuwe plekkies ervaar. Die omgewing is absoluut pragtig en die dam 'n ervaring! Goeie oornagstop met baie toerisme-ervarings.
Peter V. - 16th September 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Very nice place for birdwatchers and for flowers in springtime.
Sakkie V. - 16th September 2019
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Pragtige skoon plek met mooi uitsig en vriendelike mense.
Nico V. - 16th September 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Baie mooi plekkie. Museum, skilpaaie bekyk en voëlparadys.
Erik B. - 16th September 2019
staying in Klein-Karoo, Wes-Kaap
Daar is so baie in die Klein Karoo om te doen met families asook soos ons met klomp klein kindertjies. Dit bly 'n great bestemming elke keer.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za