Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Paternoster, Wes-Kaap

Sandals

"Dit is 'n baie mooi toeristedorpie met 'n baie groot verskeidenheid restaurante."

Kaapstad, Wes-Kaap

La Cabina

"Baie goeie diens."

Mosselbaai, Wes-Kaap

The Point Hotel

"Werklik 'n netjiese, skoon en pragtige geleë bestemming. Ek sal dit aanraai vir enige iemand wat nog nooit in die geweste vakansie gehou het nie."

George, Wes-Kaap

Mysthill Farm Cottages

"So much to see and do in this area."

Kaapstad, Wes-Kaap

513 Key West

"Kaapstad bly ons 1ste keuse as vakansiebestemming."

Robertson, Wes-Kaap

On the 18th

"Robertson is 'n pragtige klein dorpie, waar mens beslis nog 'n plattelandse gevoel het. Baie mooi omgewing met baie plekke om te verken."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Oppi See

"Beautiful small town and the people in various service capacities were mainly helpful and friendly. The beach and river areas are pristine."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Eldorado Self-Catering Country House

"Dis die wonderlikste plek wat ek al beleef het in 'n baie lang tyd, ek het die natuur en uitsig baie geniet."

Montagu, Wes-Kaap

La Chapelle

"Very peaceful and relaxing."

George, Wes-Kaap

Forest and Pine

"Die paradys! As jy in George kom voel dit of jy in 'n ander land is. Alles is skoon, die mense is vriendelik en alles funksioneer goed."

Kaapstad, Wes-Kaap

Oceans Apartment

"Bloubergstrand is regtig baie aangenaam. Vriendelike mense en baie veilig."

Kaapstad, Wes-Kaap

Stellenberg Guest Unit

"Kaapstad is 'n wêreldklasbestemming."

Kaapstad, Wes-Kaap

Sea Breeze Guest House

"Kaapstad is 'n baie mooi plek."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Pikant

"Mooiste mooi. Sal dit weer wil besoek."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Duifieklip

"Vuilgoeddromme op strand sal 'n groot aanwins wees. Glo die plaaslike munisipaliteit kan beter met besighede in omgewing saamwerk om ou geboue nie in gebruik te sloop en area beter te benut en te laat lyk om meer besoekers te lok en meer werksgeleenthede te skep."

Ceres, Wes-Kaap

Time & Again

"Wonderful place."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Albatross No. 1

"Beste plek en my hartsplek. "

Bredasdorp, Wes-Kaap

De Volkshuijs

"Rustige, skoon, plattelandse dorpie."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Oudtshoorn definitief 'n toeristebestemming om te besoek."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Innikol 38

"'n Skoon en vriendelike bestemming."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

The Lazy Daisies

"Is a small town with a lingering fishy smell in the air. We were not bothered by any smell on top of the hill where we stayed. The shops had rather limited goods and fresh meat was only available pre-packed. However, if you travel towards Vredenburg there is a good butchery next to the road. The local Portuguese Restaurant " Allegra" serves the greatest fish dishes and Portuguese Peri Peri Chicken, steaks, eisbein, seafood platters and a good choice of wines."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Accommodation @ Sea Trader

"Baie min besienswaardighede vir die toeris."

Bredasdorp, Wes-Kaap

Kate's Country Kitchen Accommodation

"Mooi, stil dorp. Sal dit weer besoek."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Seaview Lodge

"Hartenbos is daar naby en 'n lieflike plek met hope aktiwiteite vir jong kinders en besienswaardighede."

Hermanus, Wes-Kaap

Ocean Edge Apartment

"Een van my gunsteling vakansieplekke of net vinnige oorslaapplek."

Blad
Blad 303 - Wys 9061 tot 9090
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang