Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.52 uit 5 gekry volgens 20058 resensies.
Riaan K. - 11th September 2017
staying in Welgelegen , Wes-Kaap
Baie mooi en rustige area.
Viola J. - 11th September 2017
staying in Britannica Heights, Wes-Kaap
A definite destination for peace and quite. Beautiful sunrise and sunset.
Sakkie V. - 11th September 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Awesome place and people.
Leoni K. - 11th September 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Lemoenfontein is 'n definitiewe stop!
Joyce J. - 11th September 2017
staying in Porterville, Wes-Kaap
Porterville is a cosy little town surrounded by beautiful mountains, away from all the noise. One could not spend a whole week in the town itself, however, due to there not being enough activities to keep one busy.
Melinda V. - 11th September 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Een van die pragtigste plekke in SA. Die blomme was pragtig. Langebaan is 'n moet sien en beleef in SA!
Thea L. - 11th September 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Dit is 'n pragtige dorpie en die omgewing is net so mooi. Beslis 'n besoek werd!
Johanna H. - 11th September 2017
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Pragtige en vriendelike dorp.
Ilze S. - 10th September 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Jammer van al die padwerke om die dorp.
Jeanne T. - 10th September 2017
staying in Bellville, Wes-Kaap
Vir ons behoeftes was dit goed en sentraal geleë. Sal dit aanbeveel as toeristebestemming, afhangende waarnatoe toeriste natuurlik wil gaan.
Alicea O. - 10th September 2017
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Pragtige area waar mens altyd tuis voel.
Cheryl D. - 10th September 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Die padwerke in die dorp maak dat alles onder stof is en die plek lyk maar 'n bietjie vaal. Ongelukkig is die water by Avalon Springs ook nie juis warm vir dagbesoekers nie.
Andre F. - 10th September 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Dorp het baie agteruit gegaan. Ons wou die Chris Barnard museum besoek, maar dit het onveilig gelyk.
Lianda C. - 10th September 2017
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Ons het 'n paar jaar gelede gewoon in Durbanville en dit is altyd ons plek van keuse wanneer ons Kaapstad toe kom.
Francois V. - 10th September 2017
staying in Century City, Wes-Kaap
Century city is baie sentraal en toeganklik van alle kante af. Ons hou van die kanale en en die stap roetes daar om. Bonus is die groot winkel sentrum vir die wat hou van inkopies of net rondloop in die "mall". Hier is baie vir oud en jonk om te doen.
Heinrich Z. - 9th September 2017
staying in Darling, Wes-Kaap
'n Paar bekende "bakens" in die dorp asook blomtyd in September maak dit 'n gemiddelde toeristebestemming.
Patsy W. - 9th September 2017
staying in Greyton, Wes-Kaap
Ons gunsteling dorpie! Besoek dit al vir meer as 30 jaar!
Johan L. - 9th September 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Mooi omgewing om te gaan afskakel van 'n daaglikse roetine en deel te maak van jou vakansie.
Hans G. - 9th September 2017
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Vriendelijk mooi stadje goede plaats om daarvanuit vele dingen te doen, zoals bergstapies , bezoek wijn estate ,bontebok np , zee nabij mangat en nog veel meer.
Riaan D. - 9th September 2017
staying in George, Wes-Kaap
Skoon netjiese dorp en sy mense word vriende.
Marinette G. - 9th September 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
As 'n toerisme beampte in 'n ander area wat twee jaar in Paarl gebly het, dink ek Paarl het baie potensiaal. Vir toeriste wat belangstel in wyne, brandewyne en 'n plekkie naby Kaapstad is dit ideaal. Vir besigheidspersone wat naby die stad wil bly, maar wat nog steeds 'n "country" gevoel soek is dit perfek.
Trevor B. - 9th September 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Pragtige area, en die blomme het begin oopmaak na die son.
Penny L. - 8th September 2017
staying in De Waterkant, Wes-Kaap
Easy walk to ICC and Waterfront. Good restaurants, especially SMAK in Bree Street.
Alwyn H. - 8th September 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Lieflike bestemming.
Anne-marie H. - 8th September 2017
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Prentjiemooi! Dit voel of mens nie al die mooi kan inneem nie. Dit is oorweldigend! Sal dit vir almal aanbeveel!
Aubrey J. - 8th September 2017
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Dit is nou al 'n instelling om elke jaar waterblomme by Affieplaas te koop. Die omgewing is skoon en vredig.
André S. - 8th September 2017
staying in Vredenburg, Wes-Kaap
Baie sentraal geleë vir besoeke aan verskeie pragtige plekkies langs die Weskus.
Rudi En Margriet K. - 7th September 2017
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Die positiewe gees ten spyte van jarelange droogte met min blomme val op met die gehekelde blomme en dan nogal 'n hele boom! Fantasties!
Koos B. - 7th September 2017
staying in Klawer, Wes-Kaap
Toeriste-aantreklikheid.
Thelma O. - 7th September 2017
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
A morning market, tea/coffee next door, a lovely garden environment with plants for sale. Ramskop Nature Reserve was extremely interesting. The restaurant we went to was fabulous!
Bennie V. - 7th September 2017
staying in Vredenburg, Wes-Kaap
Vredenburg is 'n baie oulike dorp wat as sentrale vertrekpunt gebruik kan word om al die dorpe in die omgewing te besoek. Ons het Saldanhabaai, Langebaan, Mykonos, Jacobsbaai en St Helenabaai besoek. Die blomme teen die kus was mooi. Interressante eetplekkies soos die Strandloper moet verseker besoek word.
Bennie V. - 7th September 2017
staying in Klawer, Wes-Kaap
Klawer bied 'n sentrale plek waarvandaan 'n mens Papendorp, Strandfontein en Doringbaai kan besigtig. Vredendal en Lutzville is baie naby waar inkopies gedoen kan word en restaurante en wynkelders besoek kan word.
Pearl B. - 7th September 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
A South African gem!
Colleen K. - 7th September 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Pragtige en goed versorgde dorp, hier is baie te doen vir die buitelewe-entoesias en ook heerlike restaurante.
Ilze K. - 7th September 2017
staying in Plattekloof, Wes-Kaap
Lekker sentraal!
Chris D. - 7th September 2017
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Baie goeie area om in te bly.
Elsebe B. - 7th September 2017
staying in Vredendal, Wes-Kaap
Dit is sentraal om na ander plekke ook toe te ry.
Shanmari R. - 7th September 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Love Bloubergstrand!
Johan H. - 6th September 2017
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Rustige omgewing. Ideaal om te kom ontspan.
Gaston P. - 6th September 2017
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Baie lekker vissersdorp.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za