Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"As avid birdwatchers Bird Island was a real highlight - we visited twice. We enjoyed several reasonably-priced fish meals at local restaurants. "
"A small seaside village that is a short 1.5 hour drive from Cape Town with a lovely walking track along the coastline."
"Didn't have time to explore the beautiful surrounds, but we would love to go back there sometime."
"Altyd 'n gunsteling met 'n verskeidenheid van see, strand, klip, natuur en vars lug."
"Doringbaai het nie regtig veel vir jongmense wat gewoond is aan die stadslewe nie. Dis 'n rustige ou dorpie waar mens maar van die natuur moet gebruik maak om jouself te vermaak, maar vir mense wat net wil rus en niks doen nie, is dit die perfekte plek."
"Ons kon oral loop en daar is baie restaurante om uit te kies. Ook lekker gekuier by die mark Saterdagoggend."
"Behalwe vir die slegte paaie is die Sederberge, vir seker aan te beveel. Ongelukkig was van die staproetse na Wolf Arch steeds gesluit. Roete na Maltese Kryis was ongelooflik en 'n besoek aan die Stadsaal is 'n definitiewe moet!"
"Dit is 'n uitstekende plek en sal baie toeriste trek. Dit is ook 'n familie wegbreek vakansie plek. Dankie."
"Beautiful spectacular views of the mountains. Very convenient to the city centre and surrounding tourist sites."
"Kleinmond is the perfect weekend getaway - such a quaint town with all the amenities you need - supermarket, bakery and close to the bustle of Hermanus. "
"Uitstekende ligging, binne loopafstand van die middedorp en die kampus. Mooi uitsig oor die vallei. Rustige buurt."
"Well located for a day trip to Nieuwoudtville during wildflower season. Lovely restaurant at the Caravan Park."
"Hierdie skilderagtige vissersdorpie het baie te bied vir diegene wat graag rondkyk, lekker kuier en heerlike seekos wil eet. Daar is genoeg restaurante wat uitgebreide spyskaarte aanbied en die disse is vars en mooi voorgesit. Die uitsig oor die see is van die mooiste langs die Weskus en die gasvryheid van die mense is eg en hartlik. Die strandjies is netjies en skoon en meestal maklik bereikbaar. Vanuit Yzerfontein kan vele ander interessante dorpe besoek word, en in blomtyd is dit die beste plek om te wees. Vir 'n rustige verblyf is Yzerfontein die regte plek om mens se batterye weer te laai en die kop weer skoon te kry. Yzerfontein is 'n moet vir enigeen wat die Weskus wil verken!"