Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Hartenbos, Wes-Kaap

Suidersee, Hartenbos

"Baie lekker vakansieoord."

Albertinia, Wes-Kaap

Albertinia Hotel

"Ek het dit waardeer dat my motor in 'n motorhuis kon staan!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

De Kraal Tent Accommodation

"Het nie besef hoe baie toeriste aktiwiteite daar is."

L'Agulhas, Wes-Kaap

12 on Golf

"Pragtige vakansie plekkie!"

Napier, Wes-Kaap

Das Steinhaus

"Brighten up the main road."

Laingsburg, Wes-Kaap

Wagendrift Lodge

"Museum was geweldig interessant. Veral ouer dame wat daar werk en vloedramp self beleef het, het vertelling nog lewendiger gemaak."

Paternoster, Wes-Kaap

Ahoy Farmhouse 3

"Pragtige dorpie met wonderlike restaurante."

Table View, Wes-Kaap

G1 Infinity

"Ons as gesin soek altyd verblyf in hierdie area met 'n see-uitsig. Ons kom van Noord-Wes en wil nie graag in ander geboue vaskyk nie."

Myoli Strand, Wes-Kaap

Myoli Beach Lodge

"Pragtige, skoon strand en veilig was regtig die moeite werd. "

Hermanus, Wes-Kaap

Misty Waves Boutique Hotel

"Pragtige plek om vakansie te hou."

Bredasdorp, Wes-Kaap

Andra's Self-catering Accommodation

"Dis baie gerieflik geleë en binne trefafstand van baie wonderlike plekke."

Heroldsbaai, Wes-Kaap

Dutton's Cove Guesthouse

"Meer parkering vir strandgangers. Die drop kan ‘n vergunning maak dat motors op sypaadjies mag parkeer In die vakansie tyd. Om R500 boete te kry en dit is die mense wat vir die besighede geld inbring die tyd van die jaar is belaglik! "

Weskus, Wes-Kaap

Vensterklip

"Elandsbaai kry 3-sterre. Die res van die Weskus is ongelukkig droog en nie so interessant nie. "

Saldanha, Wes-Kaap

12 on Beach

"Baie rustige dorpie vir 'n stadsjapie, maar 'n goeie rusplek weg van stad se gewoel."

Prins Albert, Wes-Kaap

Travellers Rest

"Prins Albert is 'n dorp vol geskiedenis en interessanthede. Dis besonders om die dorp van meer as 250 jaar oud te bewonder, met sy leivore, ou geboue, antieke grafte en groot bome. Heelwat restaurante om van te kies. Maak seker om ver vooruit te boek vir aandete as mens in vakansie seisoen soontoe gaan. Die hotel het 'n heerlike ontbyt plekkie en 'n Gin bar met 'n verskeidenheid plaaslike gins. Die dorp se kerk is pragtig en het sulke mooi ou huise. En as jy daar is, doen jouself n guns en ry die Swartberg pas, dit kan met 'n gewone kar gedoen word, en is regtig iets besonders om te sien. "

Bloubergstrand, Wes-Kaap

3 Zeezicht Apartment

"Strand is baie mooi skoon."

Prins Albert, Wes-Kaap

Swartberg Hotel

"The people are very friendly."

Lake Brenton, Wes-Kaap

Glen House

"Lots of game to be viewed!"

Worcester, Wes-Kaap

Tolbos Backpackers

"Lekker plek en mense is baie vriendelik."

Klawer, Wes-Kaap

Lemoenkloof Farm

"Snuistery winkeltjies en ander kan gerus deure geopen hou gedurende spits seisoene oor etenstye."

Suiderstrand, Wes-Kaap

The Southern Beach House

"Quaint and perfect if you are looking to get away from the city hustle. Very peaceful."

Prins Albert, Wes-Kaap

By-Die-Koppie Guesthouse

"Baie mooi dorp met 'n heerlike Hotel waar ons heerlik ge eet het."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Biffie's Cottages

"Die water te kort kortwiek gerieflik verblyf vir besoekers."

Blad
Blad 987 - Wys 29581 tot 29610
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang