Geverifieerde Resensie

Boland

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3421 resensies.

Bovlei, Boland

Dunstone Estate

"Al die kelders is loopafstand van Dunstone en dit is 'n pragtige vallei."

Worcester, Boland

Palm la Vie

"Wonderlike dorp met heelwat om jouself mee besig te hou."

Brandwacht, Boland

Feel @ Home

"Baie goeie ligging om die area in en om Stellenbosch te verken. "

Paarl, Boland

Modderkloof Farm Accommodation

"Een van die beste plekke om te besigtig. 24 jaar daar gewoon en mis dit steeds!"

Tulbagh, Boland

Wittedrift Manor House

"Dis altyd interessant en heerlik om in Tulbagh te kuier. Ons het die dorpie al verskeie kere besoek en wil altyd net weer terug daarheen. Hierdie jaar het die ernstige droogte 'n demper op ons entoesiasme geplaas maar ten spyte daarvan is dit nog een van die mooiste plekkies in ons land."

Paarl, Boland

Skinkikofi

"Baie mooi plek, sal enige tyd daar bly!"

Strand, Boland

Pebble Moon Strand Woonstel

"Strand sal altyd een van my gunsteling vakansiebestemmings bly. Dit is veilig en 'n mens kan kilometers stap en heerlik swem."

Strand, Boland

Cape Surprise

"Baie goed. Geen probleem, sal weer gaan."

Die Boord, Boland

Absolute Bosch Guest House

"'n Heerlike stil omgewing dog naby die woelige dorp."

Tulbagh, Boland

Kliphuis on Kleinfontein Farm

"We wish we had more time to spend in the picturesque town of Tulbagh. We'll definitely make our next stay longer so we can walk through the town and enjoy the village more."

Strand, Boland

Strandsig 407

"As jy Strand as 'n basis gebruik om die Wes Kaap te beleef is dit baie ideaal. Nie te ver om elke dag te ry nie. Bekostigbaar met die see as bonus. Egter baie boemelaars beleef wat jou werklik onveilig laat voel as jy op die strand stap in die laatmiddag. Stap op die strand in die aand onmoontlik. "

Worcester, Boland

Da Rooms Accommodation

"Die instituut vir blindes is definitief n besoek werd - die handewerk wat die blindes doen is baie oulik en kreatief."

Paarl, Boland

Amberg Country Estate

"Paarl is beautiful and the locals are friendly."

Rawsonville, Boland

Dwarsberg Trout Hideaway

"Melwierda Winery was wonderlik. Het daar 'n wynproe gedoen wat 2,5 uur geduur het. So goed was die gesels."

Paarl, Boland

Paarl Mountain Lodge

"Pragtige omgewing."

Stellenbosch, Boland

Knorhoek Guest House and Wines

"Lieflike Stellies. 'n Moet vir enige toeris."

Wellington, Boland

Rooiheuwel Cottage

"Wellington is 'n baie mooi plek. "

Strand, Boland

Loddeys Guest House

"Altyd lekker in Strand."

Strand, Boland

Emerald at the Bay

"Ons het geen negatiewe kommentaar, die area is rustig, pragtig en beslis vakansieganger toegerus."

Riebeek-Wes, Boland

Riebeek Valley Hotel

"Saam met Riebeek-Kasteel is dit die moeite werd!"

Riebeek-Kasteel, Boland

La Montagne Lodge

"I love this little South African Gem! I would recommend a visit to Riebeek to anyone. "

Strand, Boland

@ The C

"Baie mooi en sentraal."

Bovlei, Boland

Oude Wellington Estate

"Wonderlike natuurskoon."

Worcester, Boland

19th Hole Golf Villa

"Heerlike vars lug en plattelandse atmosfeer naby Kaapstad met baie Afrikaanse mense."

Paarl, Boland

Modderkloof Farm Accommodation

"Netjies en baie vriendelik."

Blad
Blad 98 - Wys 2911 tot 2940
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang