Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16103 resensies.

Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad

Aanhuizen Guest House

"My first visit, definitely not my last. Amazing, quiet town. I used to just rush past it."

Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad

Underhill Farm

"Ons het Theewaterskloofdam en die omliggende berge geniet."

Ceres, Ontsnap Uit Kaapstad

Time & Again

"Mooi omgewing: boomryk en omring deur berge."

Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad

Artemis Cottages

"Do the Wine Tram and bus routes. Most enjoyable. I found the French cuisine disappointing."

Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad

Absolute Castillo

"Amazing small town with a few very amazing spots to eat and visit."

Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad

The Karoo Moon Motel

"Interessante, mooi dorp. Gaan definitief weer!"

Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad

Beausoleil

"Die omgewing is pragtig, maar die middedorp is maar dodgy. Baie bedelaars en jong mannetjies wat jou laat voel hulle gaan iets gryp as hulle 'n kans kry."

Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad

Sandy Feet Self-catering Accommodation

"Seker lekker in die somer, maar is maar mislik in die winter. Die strand en see lyk nie baie veilig vir swem nie. Ek het juis daarna gaan kyk as 'n moontlike aftreeplek, maar nie 'n lekker gevoel gekry nie."

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

26 on Adderley

"Baie lekker dinge om te doen en te beleef."

Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad

Laughing Waters Farm

"Sandies Glen Pas is een van die gerieflikste grondpaaie en kronkel deur die mooiste plase. Neem gerus van die afdraaie en verken die pragtige area."

Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad

Die Tuin Hekkie

"Naby aan Kaapstad en perfek vir 'n daguitstappie. Baie om te doen en te sien in hierdie dorpie."

Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Crassula

"Die natuurskoon is ongelooflik en mens waardeer die ongereptheid daarvan en die skoon berglug. Besoeke aan die Botaniese Tuin en Pikkewynkolonie maak dit absoluut die moeite werd."

Paarl, Ontsnap Uit Kaapstad

Boschenmeer House

"Paarl is baie sentraal as jy vergaderings in die Boland-dorpe van Wellington, Paarl, Worcester en Stellenbosch het. Dit is ook heeltemal binne reikafstand van die Kaapstad Lughawe en Kaapstad self as mens soontoe moet gaan."

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Lavender @ C

"Very quiet hamlet, friendly people."

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

De Ware Jacob

"Wees voorbereid met genoeg kos en alkohol. Klein winkeltjie wat nie veel bied nie en geen drankwinkel op dorp nie."

Greyton, Ontsnap Uit Kaapstad

Three Willows

"Exceptionally beautiful, feels like you are in the Swiss Alps!"

Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad

Stonehouse on Main

"Sal dit enige tyd weer besoek."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Milk Thistle

"Idillies met goeie eetplekke."

Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad

Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms

"Goeie area en baie om te doen en te sien in en om Hermanus."

Blad
Blad 24 - Wys 691 tot 720

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang