Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Gansbaai, Escape From Cape Town
Tourist Lodge Gansbaai"Dis duidelik dat Gansbaai oor die jare in 'n gesogte toeriste-aantreklikheid ontwikkel het. Dit behoort werkskepping aan te help."
Hermanus, Escape From Cape Town
Misty Waves Boutique Hotel"Uitrstekende restuarante, lekker wandelpaaie en alles is skoon en netjies. Besoek altyd met goeie herrinneringe."
Langebaan, Escape From Cape Town
Sunset Villa and Cottage"Daar is so baie om te doen in en om Langebaan."
Paternoster, Escape From Cape Town
Potters Rest Studio 1"Die beste en mooiste plek vir 'n gesin om veilig op vakansie te kan wees."
Agulhas, Escape From Cape Town
Sjoe"Weer was fantasties met goeie ontwikkeling wat gaan plaasvind wat die toerisme 'n groot hupstoot gaan gee."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Seaview"Nie meer so rustige kusdorpie nie, daar is baie ontwikkeling wat net weer bewys dat dit 'n "booming" desitinasie is!"
Langebaan, Escape From Cape Town
Villiera Guest Farm"Langebaan is always a good place for a break."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aanhuizen Guest House"I have yet to find nice affordable accommodation in Swellendam. Everyone seems to offer hostel-type accommodation only. Nothing private, scenic, and quiet."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Amazing Seaview"We found many "little gems" in this underrated town. Had such a wonderful holiday!"
Witsand, Escape From Cape Town
Under Milkwood Cottage"Dit is 'n uitstekende vissersbestemming maar as jy net rus vir jou siel soek, is dit net so ideaal."
Vermont, Escape From Cape Town
Once Upon a Tide"Would recommend this to anyone and would like to revisit again."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Weskushuis"Jacobsbaai is baie sentraal naby Saldanha, Velddrif, Paternoster en Langebaan geleë. Baie oulike stappaadjies na die see. Rustig en weg van al die gewoel, maar naby genoeg aan ander Weskusdorpies om te besoek. Restaurante en superette vir noodsaaklikhede in die dorpie. Amper oral 'n see-uitsig."
Montagu, Escape From Cape Town
Squirrels Corner"Montagu is 'n oase in die Wes-Kaap. Asemrowend mooi. Skoon omgewing 'n gasvrye gemeenskap. Baie lekker gekuier."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Paradijs Sig"The views in Yzerfontain are spectacular and the beach walks are a paradise. There is so much more to do there than expected. Loved the town and it's slightly old-fashioned & quiet feel. No big shopping centres but everything you need is there. Lovely restaurants where we had delicious food and a Sunday market the weekend we were there. We'll be back!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Nautilus"It is a beautiful town, the coastline is pristine, and there are nice restaurants that can be visited. Exploring is also wonderful."
Worcester, Escape From Cape Town
Karoo Poort Gastehuis"Ons ry gewoonlik net deur Worcester as ons Bonnievale toe gaan vir 'n wegbreek. Nie besef daar is so baie gastehuise beskikbaar in Worcester nie."