Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6513 resensies.
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
57 Pelican Street"There are Lots of interesting things to do, like fishing trips on the Ocean, snorkeling adventures and game drives.The Crocodile sanctuary was also very interesting. However, there are some disappointing factors, to be considered as well. The 4 ATM counters in Town are either not working, or have no money available, therefore one stands in queues at the only bank in town. This makes it very difficult, as some businesses insist on cash. Plus it is a very long walk to the beach. Monkeys can be a nuisances as well. "
"Geniet altyd die pragtige strand en rotspoele. Die baai sorg vir lekker swerm in die see. Pragtige bos-omgewing."
"As jy van die beach hou en jy is jonk is daar baie te doen. Vir ouer egpare vind ons nie veel om te doen nie. Elke dag n ander coffee shop? "
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Flamboyant Holiday Flats"Wanneer die konstruksiewerk rondom die monding van die meer en die Umfolozi rivier voltooi is, en die ekosisteem weer normaal funksioneer, kan St Lucia Estuary weer soos van ouds, 'n hengel paradys wees. "
"Heerlike en gesellige strand met verskeie mooi golfbane in die omgewing."
"Rustige veilige badplaats met een mooie golfbaan en ook in de buurt vele mooie golfbanen."
"Ons het nie regtig kans gehad om te toer nie, want ons moes meeste van ons tyd by Hillcrest Hospitaal spandeer. Dis 'n mooi omgewing, maar daar is 'n swaar reuk as jy naby die vullishoop verbyry. Gelukkig is die verblyf ver van die vullishoop af."
Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal
Witsieshoek Mountain Lodge"Asemrowend, kalm en voedsel vir die siel."
"Daar is baie besienswaardighede in die omgewing. Dit voel veilig met baie verskillende opsies om van te kies."
"As jy wegbly van die swak areas is dit baie veilig daar. Die polisie is deurlopend teenwoordig en daar is baie om te doen."
"Margate is 'n verskriklike lekker plek. Een van die mooiste plekke wat daar is. Dis lekker naby alles: Kart Freaks (baie lekker plek) Lake Eland, krokodilplekke, ensovoorts"
"Geleë in een van die mooiste dele van ons land. Die Lemon Tree Restaurant is ons gunstelingeetplek."