Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6186 reviews.
"Marloth is goed geleë vir iemand wat die Wildtuin wil besoek. Die voortdurende boubedrywighede is soms steurend, t.o.v. verkeer en geraas. Die wild wat hierbinne voorkom, is 'n bonus vir natuurliefhebbers. Die paaie kort dalk 'n skraap."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
85 Ehmke"Mal oor Nelspruit, lekker naby aan alles wat toeris soek. As stad het jy alles wat jy nodig het, maar voel nie soos 'n groot stad nie, my tipe plek."
"Dit is baie gerieflik en het alles wat jy nodig kry tussen die 2 inkopiesentrums. Die nodigste soos melk en brood en selfs lekker vars vleis. Daar is restaurante, hardeware-winkel, laundromat, drankwinkel, waterpark, brandstofpompe, karwassery en self 'n salon. Daar is sekuriteitsmaatskappye wat ook 'n ogie oor veiligheid hou, en ook 'n noodhulppersoon vir mediese noodgevalle."
"Die paaie is vreeslik sleg en ons het skade gekry op ons voertuig, sal dit 'n 4 ster gegee het as dit nie vir paaie was nie."
"Mens wil graag loop deur die dorpie. Sal wonderlik wees as hulle 'n voetganger en fietsrybaan langs die hoofstraat het. Die dorpie is geweldig oulik met interessante winkeltjies en restaurante. "
"Het Marlothpark baie geniet. Koedoes, zebras, vlakvarke en nagapies het ons gereeld besoek en was veral 'n plesier vir die kleinkinders. Sal weer besoek."
"Onseker oor sekuriteit en voel dat Marlothpark soveel meer kan bied as die huidige stofstrate en huise wat onversorg lyk. Pad soontoe met die langnaweek was nag!"
"You cannot imagine what a beautiful town this is. The waterfalls and God's Window is an experience that cannot be described by anyone - go visit Graskop, it's memories for life!"
"Marloth Park is the best location for being close to Kruger Park but the location and Park provides for everything and with the animals roaming around on your walks is always a great experience. I would recommend everyone to visit Marloth Park."
"Dink nie daar is veel meer te sien in Middelburg nie. Ons was by Botshabelo en was uiters geskok oor die toestand van die plek en daar is net mooi niks oor om te sien nie. Alles is geplunder. "
"Baie mooi dorpie, net bietjie klein en min om te doen in die dorp, maar dit bly mooi!"