Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10162 resensies.

Dullstroom, Mpumalanga

Dullstroom Backpackers

"'n Lekker wegbreek vir 'n kort periode of kombineer met 'n bykomende aktiwiteit in die omgewing."

Wakkerstroom, Mpumalanga

Die Pophuis

"Netjiese dorp met lekker kos."

Witbank, Mpumalanga

Waterlus

"Ken Witbank nie so goed nie, maar dis definitief beter as 'n dekade of wat gelede."

Dullstroom, Mpumalanga

Cpirit Country Haven Dullstroom

"A lovely town. Really enjoyed all the different tourist attractions. The people were very friendly and helpful. "

Hazyview, Mpumalanga

Eagles Nest Chalets

"Everything is perfect."

Marlothpark, Mpumalanga

South Post at Kruger

"Paaie kort 'n goeie skraap, maar weens gebrek aan reën is dit te verstane."

Graskop, Mpumalanga

Blyde Chalets

"Perfek geleë en naby alles. Sal beslis weer in Graskop oornag."

Dullstroom, Mpumalanga

Lake Heron

"The best short getaway from PTA by far!"

Witrivier, Mpumalanga

Sophia's Cottage

"Baie toeristebestemmings in die omgewing, bv. Krugerwildtuin, grotte ens. is naby genoeg, asook die lughawe. Pragtige dorp. "

Dullstroom, Mpumalanga

Treelands Estate

"Gaan al vir baie jare Dullstroom toe, ten minste 1 keer 'n jaar. Dit is altyd vir ons baie lekker daar - vlieghengel, kaggelvuur en rooiwyn."

Malelane, Mpumalanga

Selati 103 Guest Cottages

"Klimaat is baie lekker en ligging ook goed geleë naby die Wildtuin. Swaziland, Mosambiek en Mbombela en ek sien hy brei baie uit."

Sabie, Mpumalanga

Riverside Bungalows Sabie

"Sabie sal iets moet doen aan die slaggate in die sekondêre paaie. Sabie moet tog nie dieselfde pad stap as wat in Pelgrimsrus gebeur nie. Toeriste wil graag Sabie besoek!"

Badplaas, Mpumalanga

Cradle Of Life

"Die oord was lekker."

Marlothpark, Mpumalanga

Leopard Street Marloth Park

"Geniet Marloth ongelooflik! Sal weer en weer kom!"

Marlothpark, Mpumalanga

Lidvubu Lodge

"Ons wou nie huis toe gaan nie!"

Marlothpark, Mpumalanga

3875 Eagle

"Ongelooflik!! Wonderlike gaste in die laat middag en vroeg oggend!"

Graskop, Mpumalanga

Elephant's Nest

"Graskop zelf niet zo bijzonder maar wel een goede uitvalbasis om in de omgeving mooie dingen te zien zoals de Potholes, watervallen en Gods Windows."

Hazyview, Mpumalanga

Swallows House

"Absolute aanrader, beste accommodatie van onze trip door Zuid Afrika."

Hazyview, Mpumalanga

Hazyview Cabanas

"Atmosfeer is ontspannend en rustig. voel nader aan jou skepper in die omgewing."

Piet Retief, Mpumalanga

Marnalé Oornagwoonstel

"Die dorp is rustig, maar daar is pragtige plekke in die natuur rondom die dorp. Ontdek gerus Evergreens: 'n luukse onthaalsaal in die bos."

Witbank, Mpumalanga

Ledumo Lodge

"Street are full of potholes. "

Dullstroom, Mpumalanga

Terra Cottage

"Oulike dorp, genoeg aktiwiteite vir 'n naweek."

Marlothpark, Mpumalanga

Marloth Park Eland 3364

"Die enigste negatiewe kommentaar oor Marloth Park was die toestand van die paaie in die wildreservaat. Julle behoort die mense met plat karre te waarsku dat die pad nie geskik is daarvoor nie. 'n Hoër grondvryhoogte is noodsaaklik op sommige plekke. Ons moes 'n paar keer stilhou om klippe uit die pad te verwyder. Daar is ook baie min wild. Ons het meer diere gesien vanaf ons voorstoep. Wanneer ek julle weer besoek sal ek nie weer die moeite doen om na die wildreservaat toe gaan nie."

Blad
Blad 270 - Wys 8071 tot 8100
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem