Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7917 resensies.

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Richtersveld Experience Lodge

"Dit is baie ideaal en almal gaan daarna toe."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"Dink dit is 'n oulike en rustige dorpie, en dit is goed geleë om halfpad te oornag."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Nie so skoon soos ander Karoodorpe nie."

Kakamas, Noord-Kaap

Palmhof Chalets

"Ongelooflike plek! En die wyn is heerlik! Die mense is vriendelik en praat met die mooiste aksente. Die dorp is pragtig met al die water kanale. Wat 'n lekker plek. 'n Ander wêreld."

Calvinia, Noord-Kaap

Kleinplasie Gastehuis

"Restaurante maak te vroeg toe op 'n Sondag Middag , hotel uitgesluit."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Baie oulike dorpie met mooi ou geboue en kerke."

Hadison Park, Noord-Kaap

The Cottage - Hadison Park

"Dis so mooi en skoon plekkie om te rus na 'n dag moeg op die pad en die mense is so vriendelik."

Middelpos, Noord-Kaap

Schroderhuis Guest House

"Dit is 'n baie veilige en gerieflike plek."

Williston, Noord-Kaap

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Besoek gerus die Manna Restaurant. Fantastiese Karoo-kos geniet. Was totaal verstom om 'n so 'n gehalte restaurant in die middel van die Karoo te ontdek."

Calvinia, Noord-Kaap

Klipwerf Gastehuis

"Calvinia is 'n baie mooi plekkie ten spyte van die vreeslike droogte."

Kuruman, Noord-Kaap

Safari Travelodge

"'n Hele paar dinge om te doen en sien!"

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Colesberg itself was breathtakingly beautiful and I'd stay in Colesberg again."

Colesberg, Noord-Kaap

Ebenezer Guest House

"Gemaklike oorslaap dorp vir reis na die Kaapse kus."

Hanover, Noord-Kaap

Karoo Gariep Tented Camp

"Geen kitskos restaurante. "

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"Hotel se restaurant fantasties,pragtig binne, diens uitstekend en kos uitstekend. Kok kom self om en knoop geselsies aan."

Hanover, Noord-Kaap

Boutique Guesthouse Hanover

"A very gentle interesting town. Would have liked more time to explore."

Hanover, Noord-Kaap

3 Darling Street Guest House

"Awesome klein wegbreek dorpie."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Ek kan Bordeaux Restaurant aanbeveel vir aandete, baie lekker kos en goeie, vinnige diens."

Augrabies, Noord-Kaap

Plato Lodge

"Mooiste uitkykpunte! Die moeite werd om 'n dag uitstappie te maak van die wonderwerk in ons land!"

Richmond, Noord-Kaap

Ka Ma Lodge

"Pragtige dorpie, doen moeite en verken die plekkie. Die Krip is fantasties!"

Keimoes, Noord-Kaap

Elim Gastehuis

"Pragtige dorpie met 'n reuse Spar. Goeie opsie om te bly vir 'n oornag na Augrabies. Groen oase in die Oranjeriviervallei."

Colesberg, Noord-Kaap

Out of Africa

"Besoek gerus vir Inni Kraal vir ietsie te ete en om die dors te les."

Colesberg, Noord-Kaap

Linda's Guest House

"Beautiful! Buzzing CBD with charm and character, must go to the Plattelander!!"

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Rest-A-While

"Slaap gerus oor en besoek die museum en ander besienswaardighede."

Colesberg, Noord-Kaap

Herb Garden Guest House

"Wonderlike dorpie met die lekkerste restaurant vir aandete. "

Kakamas, Noord-Kaap

Palmhof Chalets

"Naby Augrabies watervalle en Riemvasmaak Hot Springs. Teen Oranjerivier."

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"Baie mooi en rustige dorp. "

Blad
Blad 216 - Wys 6451 tot 6480
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang