Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6600 resensies.
"Dit is 'n pragtige plek en is stil en rustig, maar het genoeg om jou mee besig te hou. Baie lekker wegbreekplek."
"There is a lot of rubbish lying around. Can one not create an employment opportunity for poor locals to pick up rubbish. I would not hesitate to pay an extra R200 or more to encourage the locals to keep their village clean. It is such a beautiful place."
"Rustige dorpie. Al die nodigste is daar, en lekker eetplekke. 'n Uitstappie na Bird Island is ook iets om te doen."
"Pragtige dorpie teen die see met wonderlike restaurante. Ons het ons ete in Isabella's baie geniet. Soos in die meeste dorpsareas in Suid-Afrika is veiligheid egter `n probleem en gastehuiseienaars behoort hulle gaste te beskerm deur die nodige alarmstelsels aan te bring."
"As jy lief is vir seekos, veral kreef, is dit die plek om te gaan maar dis ook 'n mooi dorp en 'n regte vissersdorp om jou vakansie te spandeer."
"Indien jy is op soek is na stalletjies of baie restaurante of kuierplekke, moet jy kyk na ander bestemmings. Elandsbaai is die plek om te ontspan."
"No 24-hour take-aways. Sometimes you want to chow late at night. Especially on weekends. Other then that it's not too bad."
"First time visit to Lamberts Bay. We are from Cape Town and irritated that we haven't been to Lamberts Bay before! So glad we discovered it now. Not far from Cape Town. Lovely restaurants. Beautiful beaches. Friendly people. Great great place to come for a weekend or longer!"
"Een van die beste plekke, maar geriewe en dienste is relatief power."
"Besonderse dorpie, met genoeg eetplekke, en dinge om te sien en doen. Tietiesbaai, was 'n wonderlike ervaring."
"Niks verkeerd met St Helenabaai nie. Daar's nie baie om te doen nie."