Geverifieerde Resensie
Wes-Kaap
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 43854 resensies.
"Knysna het baie vervalle geraak. Behalwe vir die paar lekker restaurante by die hawe en Thesen Island, is daar nie regtig veel om te doen nie. Ons het meeste van ons aktiwiteite in keurbooms/Plett spandeer. Wel baie lekker fiets gety by die Harkerville MTB roete."
"Lovely little town. Throughly enjoyed the boat trip down the river, if nature is your passion Standford is the place to visit."
"Dis bitter klein en restaurante is maar skaars, maar as jy móét eet, gaan na Bydidam, daar's 'n restaurant met die naam Salome's Grapevine."
"Plettenbergbaai is 'n netjiese toeristedorp met baie dinge in en rondom dorp te doen."
"Daar is heelwat geskiedenis in Mosselbaai vir die wat belangstel en die omgewing is baie mooi."
"Die omgewing het interessante plekke om te besoek, waaronder die Railway Market en wynplase, en die omgewing is pragtig! Dis opvallend 'n boerdery-gemeenskap waar gewérk word."
"Die dorp brei omtrent uit! Beskik oor die nodige dienste en geriewe en staan terug vir geen ander kusdorp nie."
"Hermanus is 'n baie mooi, rustige plek, en almal was vriendelik. Ek sal hermanus aanbeveel vir almal wat wil wegbreek van die bedrywige stadslewe."