Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18555 resensies.
Alma . - 30th November 2018
staying in Robberg, Wes-Kaap
Sal dit aanbeveel.
Chris G. - 30th November 2018
staying in Vierlanden, Wes-Kaap
Goed.
Yolandi C. - 30th November 2018
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Lekkerste restaurante en mooiste uitsigte!
Cornel S. - 30th November 2018
staying in Bellville, Wes-Kaap
Voortrekkerstraat kan bietjie meer straatligte kry. Baie donker in die straat.
Bennie B. - 29th November 2018
staying in Bellville, Wes-Kaap
Sentraal geleë.
Willie S. - 29th November 2018
staying in Vredenburg, Wes-Kaap
'n Rustige dorp.
Gideon H. - 29th November 2018
staying in Vredenburg, Wes-Kaap
Vredenburg as dorp, het ons gevind bied nie veel nie, maar is baie goed geleë t.o.v. besienswaardighede in die omgewing, soos Paternoster, Saldanha, Langebaan, St Helenabaai ens.
Terry V. - 29th November 2018
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Barrydale is great.
Jean S. - 29th November 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein is great!
Hennie M. - 29th November 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Nie so besig soos in Kaapstad self nie.
Leander V. - 29th November 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Amazing.
Jan D. - 29th November 2018
staying in Moorreesburg, Wes-Kaap
Baie mooi skoon en netjiese plattelandse dorp.
Annamarie M. - 29th November 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Sien sterre.
Darlene S. - 29th November 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Quaint and artsy little town. Tend to be a tad expensive, but that is to be expected. Nice stopover for a couple of days on a road trip.
Estian V. - 28th November 2018
staying in Klawer, Wes-Kaap
Daar is nie veel om te doen in Klawer self nie, dis maar ‘n klein plekkie, maar ons het ‘n heerlike “Rooibos & wine pairing” gedoen by Klawer Wynkelder wat ons definitief sal aanbeveel. Ons het uitgery na die omliggende dorpies waar daar oorgenoeg was om te doen. Ons het die area baie geniet en Klawer is ‘n lekker middelpunt tussen Clanwilliam en Vredendal.
Anne H. - 28th November 2018
staying in St James, Wes-Kaap
See stars.
Alna J. - 28th November 2018
staying in Kalkbaai, Wes-Kaap
Lovely mix of old & new.
Esther V. - 28th November 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Pragtige, rustige plek.
Merle M. - 28th November 2018
staying in Hoekwil, Wes-Kaap
Hoekwil was goeie basis om die Wildernis en die res van die Tuinroete te verken.
Jaco S. - 28th November 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Mooi skoon, maar winderig!
Kyle W. - 28th November 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Great tourist attraction. The community is very welcoming.
Brandon D. - 28th November 2018
staying in Welgemoed, Wes-Kaap
Wonderlike area. Mense in die omgewing is baie vriendelik. Stil en baie sentraal geleë.
Melissa V. - 28th November 2018
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Heerlike SuperSpar vir braaivleis so hoef niks saam te bring vanaf die huis nie!
Johan B. - 28th November 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Baie maklik en naby.
Alna J. - 28th November 2018
staying in Kalkbaai, Wes-Kaap
Quaint fishing village with a cosmopolitan feel - street cafe's & shops are colourful & arty, with the working harbour offering a charm of its own. Most places within walking distance, so wonderful if you want to explore on foot.
Petra J. - 27th November 2018
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Beveel Clanwilliam en sy omliggende toeristebestemmings definitief aan. As jy nog nie Clanwilliam ontdek het nie, is dit tyd!
Jean N. - 27th November 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Great spot.
Sanet S. - 27th November 2018
staying in Riebeek-Wes, Wes-Kaap
Dit is 'n juweel van 'n dorpie.
Peter J. - 27th November 2018
staying in Tokai, Wes-Kaap
Waarde vir geld.
Gay J. - 27th November 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
We were lucky to see 2 whales. It is safe to walk or run. There are plenty of restaurants. We ate at Ocean Basket, good food & value for money. We also had lunch at Bien Tang restaurant on the rocks. Food good but service got slower as they became busier. There are lots of little shops with a variety of clothes & souvenirs to browse through.
Jean-pierre V. - 27th November 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Mooi dorp baie pm te doen. Grondpaaie in die omgewing is baie pret met die motorfietse.
Terence V. - 27th November 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
Vir my as 'n natuurliefhebber, digter en selfgemaakte kunstenaar ervaar ek 'n tipe bekoring in Greyton wat geen stad ooit kan bied nie. Ek is 'n Worcesterriet van geboorte en Greyton se geboue, tuine en algemene atmosfeer herinner my sterk aan ongeveer sestig jaar gelede toe ek as kind in Worcester se "informele nedersetting" groot geword het.
Patricia D. - 27th November 2018
staying in Worcester, Wes-Kaap
What can I say my hometown has got really nice locations, please visit.
Marizanne P. - 27th November 2018
staying in Riebeek-Wes, Wes-Kaap
As jy 'n naweek weg van die stad se gedruis wil hê, is Riebeeck Kasteel en Riebeeck Wes perfek. Riebeeck Wes is stil, en bied die nodige sielsrus om te ontspan van die stad se gejaag.
Rita Niebuhr N. - 27th November 2018
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
Mooiste uitsigte wat ek al gesien het langs Chapman's Peak.
Simoné D. - 27th November 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is 'n ongelooflike mooi plek en almal is vriendelik.
Cobus P. - 27th November 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Die dorp is mooi en netjies en vol geskiedkundige plekke. Idiaal gelee vir 'n oorslaapplek op pad kaap toe.
Johan V. - 27th November 2018
staying in Nuweland, Wes-Kaap
Pragtige veilige area met baie om te doen. Sportgeriewe en shopping vir almal by Cavendish Square. Wonderlike restaurante en lekker sentraal.
Jennifer I. - 27th November 2018
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Sandbaai is 'n baie rustige plek en ons het dit baie geniet daar.
Louwrensa T. - 26th November 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Goeie oornagbestemming.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za