Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Gansbaai, Wes-Kaap

Ouma se C Huisie

"Vreeslik mooi, walvisse is 'n groot hoogtepunt. Pikkewyne by die sentrum is oulik. Mooiste uitsigte. Mense baie behulpsaam. Daar kort definitief 'n Pick 'n Pay op die dorp. Dankie vir die gasvryheid."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Kussinkie

"Pragtige berge, sonsondergang, veral op die Loxton-pad."

Tulbagh, Wes-Kaap

Villa Tarentaal

"Tulbach is een van die mooiste dorpe in SA tussen die asemrowende berge, en jy sien die harde werk wat die boere en hul werkers op die plase verrig, deur net na die skoonheid van die landerye en groen aarde met sy rykheid vir die mensdom bied, dankie daarvoor. Die museums met al hulle geskiedenis die restaurante en die vriendelike inwoners en werkers. Voortreflike toerisme-aantreklikheid, sowaar"

Velddrif, Wes-Kaap

River & Sea

"Rustig en veilig jy kan rondloop en die wereld verken. Visvang, goeie restaurante, kafees en ons het heerlike weer gehad."

Stilbaai, Wes-Kaap

Strandloper

"Pragtige en vriendelike dorp."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Erika27

"Skoon, netjies en baie besienswaardighede om jou besig te hou."

Kaapstad, Wes-Kaap

Romilly Holiday Apartment

"Traffic is a pain. But staying at the beach and relaxing all day was enough not to want to drive anywhere."

Worcester, Wes-Kaap

Eagle's Crest

"As I live in Swellendam, Worcester is a place I normally drive through on my way to Cape Town so I am not familiar with it as a tourist destination."

Kaapstad, Wes-Kaap

Plattekloof Premium Lodge

"Wonderlike kultuur en historiese bestemming."

Montagu, Wes-Kaap

MonTQ Guest House

"Montagu is 'n ware juweel, ons was heerlik verras deur die verskeidenheid goeie gehalte restaurante in die dorp. Dit was veilig om saans te stap na ons bestemming."

Paternoster, Wes-Kaap

Lekkerlag

"It was a bucket list item to stay over in Paternoster, however, was disappointed that the crayfish were not available except for the street vendors but this was my decision. I was happy with my stay."

Hermanus, Wes-Kaap

Penguino Guesthouse

"Dink om daarna te verhuis."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Stay @ Gracios

"Lekke gebly. Lekke geslaap."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Little Canaan Retreat

"Lovely little town with a very quaint feel. A must whilst traveling to Cape Town."

Kaapstad, Wes-Kaap

Coastal Sandz Strand (No 2 Sandz)

"One of the most beautiful cities in the world, awesome."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Avemore Eikehoff No 23

"We have visited Stellenbosch many times, it is our favourite local destination. So much to see and do. The restaurants are wonderful from 5-star to budget, most serving excellent food; a wonderful selection of art galleries and museums too."

George, Wes-Kaap

ArendsRus Country Resort

"Die hart van die Tuinroete, definitief 'n besoek werd."

McGregor, Wes-Kaap

Karoo Cottage

"Quaint little town with a peaceful atmosphere ."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Sunset Beach House

"Kaapstad het werklik asemrowende liggings, veral in die Strand."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Kara Mia

"This was our third visit to Betty's Bay but our first at Kara Mia."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"We visited the Cango caves. I last visited Cango Caves 38 years ago and it was like a new experience this time. Would love to visit Oudtshoorn again."

Arniston, Wes-Kaap

Arniston Cottage

"Dit is inderdaad 'n onderbenutte juweel - veral as jy net wil gaan stil word, skets en verf en kreatief wil wees."

Worcester, Wes-Kaap

Eleazer @ Lyons Street

"Pragtige omgewing met 'n mooi uitsig op die berge."

Blad
Blad 226 - Wys 6751 tot 6780
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang