Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34828 resensies.
Annamarie P. - 8th July 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Oulike dorpie!
Johan L. - 8th July 2019
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Klein dorpie met verskriklik baie eetplekke. Uitstekende vleis met lekker biltong. Dis stil. Mense is gaaf en vriendelik. Misdaad is relatief laag.
Johann E. - 8th July 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Uitsig & alles is in die omgewing wat jy wil doen is net asemrowend.
Othelie M. - 8th July 2019
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Lekker vars lug met baie spasie en kindervriendelik.
Alison A. - 8th July 2019
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
Eat at Enricho’s Restaurant - delicious seafood.
Liezel D. - 8th July 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Die Hemel en Aarde Wynroete is fantasties en die moeite werd!
Nicolette L. - 8th July 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dit is voorwaar die beste plek om vir 'n wegbreek weg te kom.
Madeleine B. - 8th July 2019
staying in Vermont, Wes-Kaap
Beautiful place.
Elma R. - 8th July 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige skoon en vriendelike dorp.
Melissa D. - 8th July 2019
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
My favourite beach on the entire West Coast.
Zenita B. - 8th July 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Love Bloubergstrand, everybody is so friendly.
Karin-lee S. - 8th July 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Ons gunsteling wegbreek.
Henry L. - 8th July 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
My persoonlike voorkeur in die Kaap. Weg van die besige stad, maar tog naby genoeg aan Kaapstad, Stellenbosch ens.
Michael S. - 8th July 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Sien sterre.
Inus H. - 8th July 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Awesome plek vir oud en jonk.
Victor G. - 8th July 2019
staying in Table View, Wes-Kaap
Good holiday destination.
Hennie B. - 8th July 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is my geboortedorp. Bly my eerste keuse vir vakansie.
Chaline B. - 8th July 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is 'n wonderlike dorpie en 'n plek waar mens altyd wil terug gaan - dis net die veiligheid van jou voertuig en die konstante seker maak oor vensters wat moet toe wat mens verskriklik af sit en pla.
Nico U. - 8th July 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Is al te groot om as vakansie dorp te sien, maar baie mooi plek.
Chrisna K. - 8th July 2019
staying in Ceres, Wes-Kaap
Pragtige natuurskoon met baie wynplase in die omgewing om na toe te ry. Tulbagh ook 'n móét om te besoek.
Aqeelah G. - 8th July 2019
staying in Longacres Country Landgoed, Wes-Kaap
Perhaps up grade on TV as well as DStv channels.
Madeleine B. - 8th July 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Die mooiste plek ooit omring deur berg en see.
Joreen I. - 8th July 2019
staying in Campher's Drift, Wes-Kaap
Fantasties!
Corlia N. - 8th July 2019
staying in Arniston, Wes-Kaap
Lief die dorpie baie.
Allistine A. - 8th July 2019
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Dit is prentjiemooi.
Jacques T. - 8th July 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Baie netjiese dorp. Het baie lekker geëet by Meeurots restaurant asook by Yzer Brew.
Conrad W. - 8th July 2019
staying in Brandwacht, Wes-Kaap
Vir Gautengers is die omgewing natuurlik onbeskryflik mooi. Die area is baie skoon en netjies en ons het nooit onveilig gevoel nie.
Elizna S. - 8th July 2019
staying in De Rust, Wes-Kaap
Ons het die lieflike kortpad na De Rust gery. Oulike dorpie om deur te snuffel.
Johann M. - 8th July 2019
staying in Wellington, Wes-Kaap
Plekke is maklik bereikbaar.
Lauren M. - 8th July 2019
staying in Wes-Kaap
Definitely one of the most beautiful, varied places on earth!
Pam T. - 8th July 2019
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Nice quiet area, close to beach and shops.
Bonita C. - 8th July 2019
staying in Vanwyksdorp, Wes-Kaap
'n Besoek aan Spekboom-restaurant and Vanwyksdorp Mall is 'n moet!
Elize B. - 8th July 2019
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Baie vriendelike dorp.
Gideon A. - 8th July 2019
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Vir my en my metgesel was Sedgefield die perfekte vakansiebestemming, presies waarna ek en my vrou uitgesien het.
Annabe J. - 8th July 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
My hart se punt!
Denise V. - 7th July 2019
staying in Piesangvallei, Wes-Kaap
Pragtige omgewing.
Danie S. - 7th July 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Inspirasie en 'n tjilpil, dié is Prins Albert beslis.
Lida L. - 7th July 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Ons het al verskeie male in die omgewing gebly - en is mal daaroor om die Swartbergpas te ry - dit is net 'n ongelooflike belewenis om daardeur te ry. Natuurskoon soos min!
Yolande R. - 7th July 2019
staying in Vredenburg, Wes-Kaap
Vredenburg is lekker sentraal geleë met die nodige geriewe om 'n selfsorgvakansie gemaklik te maak. Sentraal ten opsigte van die omliggende dorpe en strande. Daar is egter nie baie besienswaardighede in die dorp self nie. Netjiese dorp.
Bouwien G. - 7th July 2019
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
It is heaven on earth, what a beautiful place!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za