Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Sederberg, Wes-Kaap

Marcuskraal Chalets

"Ongelooflike natuurskoon."

Weskus, Wes-Kaap

Klawer Hotel

"Ons het Namakwaland se blomme kom bewonder. Klawer was binne trefafstand van Nieuwoudtville wat, wat my betref bo aan die lys vir blomme staan."

Weskus, Wes-Kaap

The Vine

"Lekker om hier te kuier en blomme te kyk."

Noordelike Voorstede, Wes-Kaap

Vriesenhof

"Besonder netjies en veilig."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

The Lazy Daisies

"Al die restaurante was toe."

Gansbaai, Wes-Kaap

Zeezicht Oceanfront

"Gansbaai en omgewing se natuurskoon is wonderlik! Ons geniet elke besoek aan hierdie omgewing vreeslik baie. Ons het hierdie keer by Mamarita's gaan uiteet en die kos was goeie waarde en baie smaaklik!"

Weskus, Wes-Kaap

Koekemakranka

"Mooiste omgewing veral vir 2020 se blommekyk."

Weskus, Wes-Kaap

Dolfin House

"One word: beautiful."

Weskus, Wes-Kaap

Aant Dorpseind

"Baie goeie jaar vir blommekyk, en mooi omgewing. "

Gansbaai, Wes-Kaap

Zeezicht Oceanfront

"We done some wine tasting at two wine farms in the area."

Wes-Kaap

Die Uilhuisie

"Jy sal nie spyt wees nie, 'n definitiewe must do vir enige couple van enige ouderdom tot couples met kinders sal die plaas geniet."

George, Wes-Kaap

Lavender Lane Guest House

"Ek dink die stadsraad behoort al die indringerplantegroei om die dorpsdam uit te roei en dat 'n gefokusde bemarkingsstrategie nodig is - ek weet nie eintlik waarvoor George bekend is nie en kon ook nie veel fabriekswinkels opspoor wat ek in my onkunde gedink het daar sou wees nie."

Langebaan, Wes-Kaap

Crystal Lagoon Lodge

"Lekker vakandieplek, een van ons gesin se gunstellingvakansie-bestemmings."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Holiday on Harrier

"pragtige vriendelike dorpie."

Weskus, Wes-Kaap

Sea La Vie

"The West Coast is a great place to visit, particularly in the flower season."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

The Lazy Daisies

"Sal weer daar wil oornag."

Weskus, Wes-Kaap

The Vine

"'n Mens moet weet waarheen om te gaan. Die weer speel ook nie altyd saam nie, dus hou 'n mens altyd 'n Plan B in jou kop. Ons wou gaan blomme kyk, maar as dit bewolk, mistig, koud of reënerig is, kruip die blomme weg. So het ons op die lieflike Strandfontein in 'n pragtige restaurant gaan koffie drink en op die piepklein Doringbaai afgekom waar daar sowaar 'n vuurtoring was!"

Boland, Wes-Kaap

3 Walter Street

"This wealth of tradition needs to be experienced by all South Africans. I would suggest more aggressive informational campaigns about Boland, not just advertising."

Weskus, Wes-Kaap

Sea La Vie

"Rustig en die blommeprag is 'n lus vir die oog."

Weskus, Wes-Kaap

Xamarin Guest Farm

"Die blomme was 'n absolute fees hierdie jaar. Definitief die moeite werd om te sien."

Weskus, Wes-Kaap

4Winde

"The flowers are the best this year that they have been in the last 10 years! Go soon."

Weskus, Wes-Kaap

Koekemakranka

"Danksy Grendeltyd vlak 2 was alles nie oop nie."

Weskus, Wes-Kaap

Misty View

"Before visiting Doringbaai make sure you have filled up your tank at the last station. Buy food and all you need. Very relaxing and friendly."

Kaapstad, Wes-Kaap

1 Tivoli

"Middelpunt van soveel toeriste-attraksies. Wonderlike keuse."

Weskus, Wes-Kaap

Botuin Cottages

"Ons het gaan blommekyk. Dit was heerlik."

Weskus, Wes-Kaap

Die Anker Guesthouse

"Dis nog skoon en die mense is vriendelik, wat meer wil mens hê."

Weskus, Wes-Kaap

Phoenix 1

"Die Weskus het twee wonderlike eienskappe: Sy mense en die see."

Noordelike Voorstede, Wes-Kaap

Tranquility

"Netjies, sentraal. Op hoofroete na lughawe, naby staats- en 'n hele paar privaathospitale."

Blad
Blad 707 - Wys 21181 tot 21210
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang