Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Quiet and unassuming with pleasant surprises on each corner, especially when it comes to some delicious food choices."
"Simon's Town is a great place to visit. There's actually so much to do and see in this little town and it's so close to all the other great attractions of the Cape. It's central, and safe so you can walk around everywhere. We didn't end up doing half the stuff we wanted to (we ran out of time) so we will definitely be making a return visit!"
"Enrico's Restaurant was great. Excellent food, good value for money wonderful location, very friendly staff and helpful management."
"Isabella's Restaurant en Muisbosskerm kan regtig aanbeveel word. Puik kos en diens."
"Altyd lekker op Tulbagh. Tulbagh Hotel vir 'n Sondagmiddagete is 'n goeie keuse."
"Die bekoring van Ladismith is die sjarme van die dorpie, sonder om toeristerig te wees. Dié plek sien ons beslis weer!"
"Die dorpie is nog klein en daar is nog nie veel om te doen daar nie behalwe ontspan."
"Hoop ons kan volgende keer iets te siene kry by 'The Showroom'. Só 'n baie oulike aanwins vir Prince Albert. "
"Dis so rustig! Jy kan werklik net ontspan en die wonderlikste kos by enige van die verskeie restaurante kry."
"Bellville is 'n groot area maar Welgedacht, Van Riebeeckshof en daardie area in Bellville 'n groot ja."
"Groot-Brakrivier is 'n wonderlike deel van Suid-Afrika. Perfek geleë, met pragtige wit strande en vriendelike mense."
"Om oor te bly in Wellington kan van plekke deur toeriste in die omgewing besoek word. "
"Een van die mooiste dorpe in die land. Baie besienswaardighede. Sal definitief dit weer moet besoek."
"Easy to access. Close to major business centres. Shops and restaurants close by."
"Hartenbos het eintlik so gegroei dat dit 'n nou deel van Mosselbaai is. Alle geriewe is maklik bereikbaar."
"Ek wil nooit weer op 'n ander plek gaan vakansie hou as Jongensfontein. Watter pragtige rustige, veilige vakansieplek! En beeldskoon mooi!"
"Very busy traffic wise but Durbanville has shopping centres and restaurants a plenty. "
"Struisbaai is 'n lieflike dorpie wat ons enige tyd weer sal besoek. Die vissers skuite wat op die ligblou water in die hawe dryf, is idillies. Dit is 'n tipiese plek vir 'n baie rustige vakansie. "