Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.
"Hierdie dorp het geleenthede vir boere. Anders moet jy niks anders verwag nie. Hier rus jy en bewonder die mooi Skepping."
"Richmond het potensiaal maar daar sal meer mense moet wees om dit 'n Clarens te maak wat wel moontlik is aangesien dit aan die N1 grens en baie geskiedenis het."
"A place I visit a few times a year; no matter when - winter, summer or the other two seasons. It is a treat, especially if one is a keen mountain biker, runner or walker, or a photographer! Delightful eateries, especially the Lazy Lizard. I would return there daily if I could."
"Hierdie dorp het wonderlike toeristebesienswaardighede. Die vyeseisoen hou middle April op so daar moet 'n vyefees wees op die dorp. Toeriste hou van eet."
"The best maintained town that we ever visited. Quality restaurants and a must visit tourist destination."
"Nieu-Bethesda is soos 'n oasis in die dorre, maar bergagtige Karoo. Die grond- en teerpaaie na die dorpie is in goeie toestand, en die mense is vriendelik en tegemoetkomend. Die Uilhuis is 'n moet, maar daar is verskeie ander restaurante en 'n craft-brouery om by aan te klop. As jy 'n fietsryer is, daar is meer as genoeg plekke om te gaan verken. Al die restaurante en winkeltjies waar ons was het kredietkaarte aanvaar. As jy 'n fotograaf is, onthou jou 24 mm-lense - die sterrenag is kristal helder."