Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.

Karoo

Travalia Guest Farm

"Gasvryheid uit die boonste rakke."

Middelburg, Karoo

Halfway Rest

"Die munisipaliteit sal vir seker moet aandag skenk aan die toestand van die paaie in die dorp. Die swak toestand van die paaie laat 'n bitter smaak in 'n mens se mond."

Beaufort-Wes, Karoo

Cape Karoo Guesthouse

"Droog, maar met sy eie mooi karakter en mense."

Karoo

Jasfontein Farm Self-catering

"Mooiste sterreaande en lekker gesellige mense."

Graaff-Reinet, Karoo

De Graaff Manor

"Baie mooi dorp en Vallei van Verlatenheid 'n besonderse ervaring van God se Skepping."

Karoo

Annex

"Die Karoo het my nog altyd na aan die hart gelê. Droog, maar mooi en lekker. "

Beaufort-Wes, Karoo

Biffie's Cottages

"Karoo-vriendelike mense en 'n besoek aan die Chris Barnard Museum 'n móét om te besoek."

Aberdeen, Karoo

Aberdeen Self-Catering

"Dorp was mooi skoon. Menende geen papiere ens. wat rondlê."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Hou van eenvoud en rustige karakter van die dorp. Sal graag weer daar oornag."

Williston, Karoo

Williston @ 21

"Williston het al die potensiaal vir Die dorp van die Jaar. Alle eer aan Reinette. Sy het besonderse impak in die dorp."

Karoo

Paradise Awaits Bed and Breakfast

"Luckhoff is nog in die Vrystaat, maar die Karoo-gedeelte in besonders mooi. Tog is die paaie aan die Vrystaat-kant meer as slaggate. Ons kon geen besigtiging doen nie behalwe om te koes vir die volgende gat. Erg beskryf dit nie. Baie erg is nog ver van die waarheid. Aanbeveling: Vermy alle Vrystaat se paaie."

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"Die mooiste uitsig, pragtige foto's van sonsondergang en sonsopkoms. Sterrehemel ook uniek daar."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Besoek gerus."

Merweville, Karoo

Springbok Lodge Merweville

"Beautiful little Karoo Town with tons of history."

Beaufort-Wes, Karoo

SANParks Karoo National Park

"Ons bid vir reën vir julle."

Beaufort-Wes, Karoo

Dreams

"Wens ons kon meer tyd daar spandeer!"

Colesberg, Karoo

Skietberg Lodge

"Baie om te sien en beleef in Colesberg."

Colesberg, Karoo

Nanna Rous' Town House

"Harde musiek tot na 02:00 middernag van iewers uit die dorp; blyk nie of SAPD die aandklokreël toepas nie."

Beaufort-Wes, Karoo

Dagbreek

"Great town with all potential for every need. Really suited our needs."

Prins Albert, Karoo

Geduld

"My eerste besoek gewees, maar definitief nie die laaste nie."

Aberdeen, Karoo

Pagel House B&B

"A quaint quiet town with interesting architecture."

Colesberg, Karoo

Guinea-fowl Guest House

"Colesberg is ’n ware juweel in die Karoo. Enige stadsreisiger wat altyd net verby ry om by sy eindbestemming te kom, kan gerus afdraai en bietjie rondry in Colesberg, en sy gasvryheid waardeer."

Prins Albert, Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"My gunstelingdorp. Baie skoon en die natuurskoon pragtig."

Karoo

Rondefontein Guest Farm

"Phillipolis was excellent - the history and especially the friendliness of local residents and their pride in their town."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Nessie

"Ek het nie veel tyd gehad om die dorp te verken nie, maar die dele wat ek gesien het, is netjies en skoon."

Venterstad, Karoo

Siloam Village

"Daar gaan nie veel aan nie of die plek is baie swak bemark."

Blad
Blad 183 - Wys 5461 tot 5490
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang