Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Karoo

Soutpoort

"As jy hou van stilte en spasie, is dit die plek vir jou."

Karoo

Kareeplaas

"Wonderlik."

Colesberg, Karoo

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"This is not really so much of a destination as a stop over. But we also didn't explore much, so maybe we didn't get to see it properly. Colesburg is a great stop over location if traveling from JHB to CT."

Nieu-Bethesda, Karoo

Allemann se Huisie

"Bou voort om die pragtige dorpie te onderhou en te bemark."

Carnarvon, Karoo

Maritza Guest House

"Pragtige plek. Immers my geboorteplek!"

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Het al by 'n paar plekke in Colesberg oornag. Rustig en veilig."

Beaufort-Wes, Karoo

Dagbreek

"Dit is 'n lieflike dorp met mooi ou geboue."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Een van my gunsteling plekke om te oornag tussen die Kaap en die noordelike provinsies. Of om te besoek vir 'n langnaweek."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Windpomp Guesthouse

"Ek het al van die sestigerjare daar gekuier by familie van ons, natuurlik deesdae verval baie plekke en dis net veral die hoofstraat wat vir my baie vuil was met aankoms maar dis in baie groot dorpe en 'n probleem, verder was ons baie gelukkig daar."

Colesberg, Karoo

Skietberg Lodge

"Ons het by Die Plattelander gaan eet. Hulle sien ons ook beslis weer! Lank leef Colesberg!!!!"

Britstown, Karoo

Rietpoort Guesthouse

"Kan lekker bestemming wees as jy stil Karoo omgewing wil hê met aktiwiteite soos bergfietsry."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Interesting historical facts and building. Food and service at local establishments was good."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Herehuis

"Baie mooi ou Karoo-dorpie."

Philippolis, Karoo

Philippolis Inn

"Ondersteun plaaslik!"

Middelburg, Karoo

Family Guest House

"Too many potholes on the roads. Nothing much to see or visit. It is a town just to pass through and not to vacation in."

Williston, Karoo

Annie's Inn

"A quaint little town with an excellent restaurant to enjoy real Karoo cuisine and hospitality."

Vanderkloof, Karoo

Waterfront Boutique Hotel

"Pragtige dorpie en omgewing. Sal definitief weer soontoe gaan."

Prins Albert, Karoo

Karoo Lodge

"Besoek gerus Prins Albert. Die Hotel is 'n gawe opsie met 'n goeie ontbyt en 'n 4x4-toer oor die Swartbergpas en 'n sjampanje ontbyt."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Nothing should change, it's a wonderful place to stay."

Prins Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Besoek The Rude chef en gin-kroeg."

Gariepdam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Wonderful area to explore. Unfortunately we did not allocate enough time."

Prins Albert, Karoo

Aandrus

"Pragtig. Die restourasiewerk in die dorp is rede tot blymoedigheid."

Karoo

Hillside Farm

"Dit is 'n wonderlike plek met baie vriendelike mense."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Ken nie Colesberg so goed nie, maar maak die meeste daarvan wanneer meer as net een nag or dag daar is!"

Prins Albert, Karoo

Travellers Rest

"Prins Albert is 'n pragtig-versorgde dorp. Vriendelike inwoners en ons het 'n gevoel van veiligheid en outydse sjarme ervaar."

Loxton, Karoo

Karos Gastehuis

"Loxton is 'n pragtige Karoo-dorpie wat die moeite werd is om te besoek."

Williston, Karoo

Williston @ 21

"Skoon, veilige en vriendelike dorp."

Hanover, Karoo

Mieliefontein

"Klein klein dorpie met 'n heel voldoende Spar, maar dis al!"

Blad
Blad 184 - Wys 5491 tot 5520
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang