Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.

Beaufort West, Karoo

En Route

"Onderskatte plek wat nie voldoende bemark word nie."

Philippolis, Karoo

Die Groenhuis Guest House

"Philippolis is oulike dorpie met baie potensiaal."

Britstown, Karoo

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

"Great halfway stop over from Cederberg back to Johannesburg."

Beaufort West, Karoo

Die Windpomp Guesthouse

"Slaap al baie jare daar en sukkel elke keer om iets lekkers te ete te kry. Ek ry maar my eie saam."

Jansenville, Karoo

Lorraine's Guest House

"Klein dorpie maar die gastehuis en padkafee by die vulstasie het opgemaak."

Victoria West, Karoo

Merino Junction

"Die kerk langs die hotel is iets besonders."

Graaff-Reinet, Karoo

Camdeboo Cottages

"Pragtige dorp met soveel geskiedenis."

Middelburg, Karoo

Starry Nights

"Klein dorpie, min om te doen."

Laingsburg, Karoo

Golf View Guest House

"Ken die geskiedenis van Laingsburg, sal enige tyd weer daar tuisgaan."

Beaufort West, Karoo

Die Kussinkie

"Dis maar net 'n oornag/middelpunt bestemming na Kaapstad & Oudtshoorn."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Unieke skoonheid!"

Nieu-Bethesda, Karoo

The Ibis Lounge

"What an amazing town. Plenty of restaurants to choose from. We went to see the owl house, did some beer and cheese tasting and enjoyed homemade pizza. This is a great town to use as an overnight stay, on your way to the Garden Route area. Note to new travelers to rather use the second road into the town when travelling from Colesberg. Further to travel, however way better as this a a tar road, the first road is a really bad gravel road - unless you enjoyed the humps and bumps. "

Graaff-Reinet, Karoo

Camdeboo Cottages

"A very quaint place."

Prince Albert, Karoo

Laasteskof

"Uitsonderlike dorpie wat besoek moet word."

Graaff-Reinet, Karoo

Stemar Self Catering Guest House

"So netjies! Besoekers moet definitief die Vallei van Verlatenheid besoek.. Ongelooflik mooi! Hulle moet net nie Google Maps se pad volg soontoe nie, vra eerder in dorp die aanwysings."

Murraysburg, Karoo

Inibos Selfsorg

"Very dry Karoo area, hot in the day."

Graaff-Reinet, Karoo

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Lovely town to visit and have recommended to friends as worth a visit."

Karoo

Elandsrus Country Lodge

"Die Karoo groei aan 'n mens."

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Iets vir 'n volgende keer."

Graaff-Reinet, Karoo

Kingfisher Lodge

"Dis 'n oulike plekkie."

Gariep Dam, Karoo

De Lance Chalets

"Pragtige dorp met vriendelike mense."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Daar is nie 'n genoeg besighede waar 'n vinnige ontbyt geniet kan word nie. Die strate het slegs parallelparkeerplekke wat daartoe lei dat mens van eetplekke af moet parkeer. Dit voel ook nie veilig om jou kar met vakansie bagasie daar te stop nie. Eet eerder by die oornag akkommodasie self."

Colesberg, Karoo

Crane Cottage

"Mooi, skoon, klein en geskiedkundige dorpie"

Beaufort West, Karoo

17 On Bird Guest House

"Lekker sentraal op pad."

Karoo

Karoo Stilte

"As jy nou regtig die goedhartigheid van Karoomense en die mooiste en rustigste plek wil ervaar, maak hier 'n draai! Ek verlang al klaar!"

Britstown, Karoo

Rooidam Cottages

"Ek woon self op die platteland en dit is jammer dat ons dorpe so verwaarloos word en agteruit gaan."

Karoo

Abrahamskraal Guest Farm

"Vir my wat 'n plaaskind is en nou in die stad woon, is dit waarna my siel smag. Ek besef dis nie almal se "cup of tea" nie, maar as daar plaas in jou bloed is, of as jy van stilte en wye oop spasies hou, weg van mense, is 'n gasteplaas in die Karoo beslis vir jou."

Steynsburg, Karoo

Croydon Cottage

"Baie om in Steynsburg omgewing te verken as jy die roetes in die omgewing ry."

Page
Page 201 - Showing 6001 to 6030
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers