Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.

Beaufort West, Karoo

@ Mango's

"Ons het die Karoo gasvryheid baie geniet. Oulike restaurant met lekker melkskommels en baie windpompe om af te neem!"

Beaufort West, Karoo

Little Lamb

"Ons het net oornag, so ons het nie veel tyd gehad om die dorp te verken nie, maar kan wel 4sheep restaurant en winkeltjie aanbeveel vir 'n inloer."

Nieu-Bethesda, Karoo

Zonnenstrahl Caravan Park

"Mag dit so behoue bly en groei in wat dit reeds is."

Karoo

Merino Cottage

"Ons het die vakansie altesaam 7 nagte en die Karoo spandeer - tot in die Tankwa en het die rustigheid, uitgestrektheid, die veld en verskeidenheid rotsformasies geniet en waardeer. Na die onlangse reënt was alles besonders mooi."

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Nieu-Bethesda is 'n moet sien Karoo dorpie. Van die Uilhuis, Brouery en Fossil centre. Die kos daar rond is watertand lekker."

Murraysburg, Karoo

Inibos Selfsorg

"Skoon en netjies."

Noupoort , Karoo

The Dairy BnB & Adventures

"Baie klein plekkie, net een winkel met wegneemetes. Pizza was lekker!"

Williston, Karoo

Ark Gastehuis and Williston Mall

"’n Baie mooi plek - nie so vervalle soos ander plattelandse dorpies nie. Manna Restaurant is ’n moet - veral die skaapnek!"

Britstown, Karoo

Nietgedacht Farm Stay

"Ideale middelpunt tussen Gauteng en die Weskus van Suid-Afrika."

Karoo

Asemskep

"Die Karoo is altyd 'n wenner vir 'n rustige wegbreek van alles en almal af. Een van ons gunstelingbestemmings en daar is niks wat by die Karoo se stilte en bekoring kom nie."

Nieu-Bethesda, Karoo

The Ibis Lounge

"Went to see the Owl House. Very little else to recommend. A quiet, clean town off the beaten track."

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Lekker eetplekke! Bordeaux is 'n moet! Boerekos."

Karoo

Karoo La Villetta

"It is beautiful in its own way, but not for everyone."

Middelburg, Karoo

Erin Farmhouse & Cottages

"Typical Karoo town, but a bit run down."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

"Pragtige plek."

Britstown, Karoo

Rosedale Guest Cottage

"Besoek die Transkaroo County Lodge en Cafe. Wat 'n lieflike plek!"

Gariep Dam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Baie rustige dorp met vriendelike mense."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Die Karoo het 'n eiesoortige bekoring wat mens nêrens anders ervaar nie."

Graaff-Reinet, Karoo

Kambro Cottage

"Ons wil baie graag Graaff-Reinet weer besoek en langer bly."

Victoria West, Karoo

Rest-A-While

"Beautiful place."

Britstown, Karoo

Rooidam Cottages

"Rustige en interessante dorp in die Karoo!"

Prince Albert, Karoo

Aloe Guest House

"So 'n blitsbesoekie is voldoende."

Beaufort West, Karoo

Teri-Lemveli Lodge

"Ongelooflik ontwikkel vanaf die laaste keer wat ons hier deur is. Lekker om van die groter kettingwinkelgroepe en wegneemrestaurante hier te sien."

Beaufort West, Karoo

Die Herehuis

"Geen eetplekke is oop om aandete te eet nie."

Britstown, Karoo

Rooidam Cottages

"Net vir ons 'n oorstop van en na Kaap."

Richmond, Karoo

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Oulike dorpie vir 'n boekliefhebber."

Richmond, Karoo

Ka Ma Lodge

"Oulike dorpie met baie karakter."

Page
Page 200 - Showing 5971 to 6000
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers