Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.
"Heerlike Karoo-atmosfeer in die dorp en vriendelike mense. Allervreeslikste lekkerste kos by die restaurant geniet! Ongelooflike sterre snags. Heelwat om te sien rondom die dorpie, maar hier is alles oor rus en vrede en lafenis vir jou siel."
"Baie oulike plek, laat my aan Dullstroom dink. Sal definitief weer teruggaan om weer die pas te ry en al die plekkies te besoek."
"Ons het glad nie die area verken nie, net oorgeslaap! Baie netjiese vulstasie."
"It is a great midway point to overnight between Cape Town and Gauteng. The Engen Centre on the N1 at the entrance to the town is a good place to refuel and get a bite to eat."
"Goeie plek om oor te slaap halfpad tussen die Kaap en Gauteng met baie blyplekke om van te kies."
"Ek dink net dat mens tyd moet maak om met die plaaslike mense te praat en uit te vind waar die goeie plekke is om te besoek."
"Tensy jy belangstel in wat gebeur het met die Laingsburgvloed kan ek nie sien dat Laingsburg as toerismebestemming bemark word nie."
"Baie lekker vakansie vibe en tipiese toerisme dorpie. Kunswinkels en straatkaffees. Clarens in die Vrystaat op klein skaal."
"Joubertina is a little gem in the Eastern Cape. Quieter route than the N2, and is amazing to pass through all the fruit farms."
"Mooi Karoo dorpie, maar bietjie warm vir my vir vakansie hou."
"Mooi omgewing en lekker vir oorslaap of 'n dag of twee vertoef om die omgewing te verken."
"Aangenaam verras deur die dorpie. Beter as baie van die klein dorpies wat baie meer publisiteit kry."