Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6186 resensies.
"The roads are very poor and is only suitable for vehicles with high road clearance."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
3 on Greger Accommodation"Nelspruit is een van die mooiste klein stede. Die winter is natuurlik tops met baie sonskyndae en matige temperatuur. En van daar af kan 'n mens baie wildtuine en wildsplase besoek, asook ander fantastiese bestemmings soos Sabie en baie ander."
"Kaapsehoop is 'n wegbreekgeleentheid soos min. Indien jy voel jy moet bietjie herlaai van die stad se stress, is Kaapsehoop jou antwoord."
"Is the place to be and the view of the Kruger National Park was nice and the environment is cool."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Hippo Waterfront Lodge and Camping"Everything you need you can get in Nelspruit."
"Marloth Park is baie lekker. Moet wel sê dat as 'n mens vir dagbesoeke by die Krugerwildtuin wil ingaan, dit baie besig kan raak en mens kan lank by die hek wag voor jy inkom. Ons het vooruit bespreek om in te gaan as dagbesoekers, maar mense wat nie het nie moes baie lank wag. As jy elke dag wil gaan wild soek, bespreek eerder direk in. Ons bure het hout in die veld gaan haal een aand en 'n ander aand sommer met 'n kettingsaag 'n boom afgesny. Het dit aangemeld by Marloth se bestuur wat toe niks daaraan gedoen het nie. Was bietjie suur daaroor. Verder baie lekker. "
"Dullstroom is 'n pragtige dorpie om te besoek en net eenvoudig uit te span en weg te kom van die stad. Dit is lekker om deur die winkeltjies te kon loop en kyk wat alles beskikbaar is. Dit was wel besiger as wat ek gedink het dit sou wees. Dit is seker weens die vertoning wat by die dam was. Die "Birds of pray center" was werklik 'n wonderlike ervaring en baie leersaam om 'n inligtingsessie by te woon met 'n lewendige vertoning van die geselekteerde voëls. "
"It is such a nice place to have a quiet yet exciting weekend away. Just wish there were still animals coming close to people. I think all the building activity and new houses have scared them off from coming near any residential areas. "
Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga
Sabie River Bush Lodge"Vermy tydends piek-skoolvakansies en langnaweke. Die verkeersopeenhopings by goeie wildbesigtigings is erg."
"Pragtige dorp, oulike eetplekke en winkels. Ongelukkig baie slaggate in al die strate."
"Van die lekkerste bosvakansieplekke in die land! Beste waarde vir geld!"
"Kaapsehoop is 'n pragtige klein dorpie met baie karakter en baie mooi ligging met heelwat om te doen. Die kwaliteit van die restaurante is net nie so goed nie. "