Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7918 reviews.

Springbok, Northern Cape

Krymekaar Cottage

"Dit is 'n lekker dorp met alles wat jy benodig (en meer) vir jou verblyf in Springbok. "

Colesberg, Northern Cape

Brand Guesthouse

"As my first overnight stay, I was pleasantly surprised by availability of good quality and reasonably-priced accommodation."

Springbok, Northern Cape

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Uiters geskik vir besoekers tydens blomme seisoen. Uitstaande diens wat 'n buite maatskappe vir die versorging van ons wasgoed - alles na-ure teen 'n baie goeie prys."

Springbok, Northern Cape

Liefland Cottages

"Die dorp kort opgradering."

Springbok, Northern Cape

Liefland Cottages

"Sorg dat jy voor 13h00 op Saterdae enige aankopies doen want daarna en Sondae is min plekke beskikbaar. 'n Eetplek wat waarde vir geld bied is Springbok Lodge."

Kakamas, Northern Cape

Belvedere Gastehuis

"Dorp baie vuil en talle binnepaaie vol slaggate en met rommel besaai. Dit lyk of die inwoners ook nie baie omgee nie. Die begraafplaas en sportgronde is 'n skande! Die Ziba kafee en Kakamas is 'n besoek werd. Hulle gee die heerlikste etes en vriendelikste diens. Die twee skole skep 'n uitstekende indruk."

Kuruman, Northern Cape

Kalahari Hide

"Dis 'n goeie rusplek, maar nie enige noemenswaardige besienswaardighede nie."

Springbok, Northern Cape

Springbok Apartments

"Daar was baie gawe en goeie mense in Springbok."

Springbok, Northern Cape

Arendsnest

"Mooi, skoon plekkie."

Britstown, Northern Cape

Elsa's @ 27

"There is an excellent restaurant in town that will satisfy all needs."

Kamieskroon, Northern Cape

Gousblom Gastehuis

"Wonderlike dorpie en omgewing. Net jammer die munisipaliteit en provinsiale owerheid onderhou die dorp glad nie. Die mense is gasvry en hulpvaardig."

Nieuwoudtville, Northern Cape

Uncle Tony’s Cabin

"Niewoudtville is vir seker 'n gunsteling in ons boeke."

Kathu, Northern Cape

Gamagara Lodge

"'n Aangename dorp, net een vulstasie. Mooi en netjiese paaie en sirkels. Ons sien gou weer. "

Kakamas, Northern Cape

Palmhof Chalets

"Kakamas is een van die min plattelandse dorpies wat ek weer sal besoek. Die dorpie is skoon en netjies, vriendelike mense. Die Pienk Padstal bedien heerlike etes sowel as Die Mas restaurant in die omgewing. Sal weer Kakamas besoek."

Kamieskroon, Northern Cape

Kroon Lodge

"Die Namakwa Park (Skilpad) se blomme was 'n teleurstelling. Die pad soontoe is in 'n baie swak toestand (sinkplaat)."

Colesberg, Northern Cape

Brand Guesthouse

"Rustige atmosfeer. Koue winter."

Loxton, Northern Cape

Pear Tree

"Een van die min Karoo dorpies waar inwoners hul bes doen om nie die dorp te laat verval nie."

Colesberg, Northern Cape

Linda's Guest House

"Excellent stayover/oasis in the Karoo."

Williston, Northern Cape

Williston @ 21

"Wens ek kon die kerk van binne sien. Labarint is pragtig by kerk."

Page
Page 53 - Showing 1561 to 1590
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers