Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
Tuinhuis"Nie regtig tyd gehad om Klapmuts te verken nie, maar was darem by butterfly world gewees wat regtig baie mooi was."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
The Farmhouse Hotel"Langebaan is definitief 'n plek waar mens kan ontspan en deel word van jou omgewing."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan de Oever Guest House"Sal Vagabond retaurant aanbeveel. Jy kry waarde vir geld en goeie diens."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Struisbaai Beach House"Pragtige rustige kusdorpie met alles wat mens nodig sou hê vir 'n wegbreekkansie."
Brandwacht, Ontsnap Uit Kaapstad
Feel @ Home"Groen, netjiese omgewing. Voel weg uit die stadsgedruis. Beslis ideaal om te ontspan. "
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Alika's"Ons is baie lief vir Jongensfontein. Dis al jare lank een van ons familie se gunstelling vakansiebestemmings."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Jongnooientjiesfontein"As jy wil afskakel en ontsnap van al die gewoel, is dit die plek om na toe te vlug."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Church Hills Boutique Guest House"Beautiful part of the world and quaint villages with excellent cuisine and lots to do for nature lovers."
"Pragtige dorpie. Diens by die eetplekke is nie altyd van die vinnigste nie so vat dit rustig en kuier lekker."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Leegle"Ek kom definitief weer. Te klein vir te veel toeriste - dit moet so ongeskonde bly."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
'Die Rotse' Host House"Kleinmond is a gem of a place. Small, safe town with everything one needs right there. Well worth a visit."