Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Gqeberha (Port Elizabeth)

4.4 / 5  
volgens 928 resensies
Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 928 geverifieerde gaste.
Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Gqeberha (Port Elizabeth).

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gqeberha (Port Elizabeth) B&Bs

40 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Beachwalk Bed and Breakfast Summerstrand bied 4-ster akkommodasie in Gqeberha (Port Elizabeth), net 60 m van die gewilde strande af. Dit is baie naby aan die Boardwalk Casino, Entertainment and Restaurant Complex. H...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R595
per nag, vir 1
B&B in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Hierdie B&B word deur die eienaar besit en bestuur en bied eersteklas-gasvryheid vir die oordeelkundige sakereisiger of vakansieganger. Keiskama B&B is na aan Gqeberha (Port Elizabeth) se gewilde swemstrande, resta...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Beachview, Gqeberha (Port Elizabeth)

Birds on a Rock is 20 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) in Beachview en bied gehalteverblyf met verskeie doendinge en besienswaardighede in die omgewing. Dis ideaal vir 'n paartjie, enkelreisiger of 'n oornagstop. ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
B&B in Richmond Hill, Gqeberha (Port Elizabeth)

Welkom by St. Phillips Gastehuis, 'n majestieuse dubbelverdieping Victoriaanse huis geleë in Richmond Hill, een van Gqeberha (Port Elizabeth) se oudste voorstede. St. Phillips Gastehuis is met sorg gerestoureer en ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Fifth Avenue Beach House is 'n lieflike gastehuis met pragtige tuine, 2 swembaddens, veilige parkeerplek op die perseel, 24 uur-sekuriteit en 'n ontvangsarea. Die gastehuis is in Somerstrand in Gqeberha (Port Elizab...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
B&B in St Georges Park, Gqeberha (Port Elizabeth)

Dié gastehuis dateer uit 1928, is in 1995 opgeknap en in 1996 as 'n gastehuis geopen. Die huis is sentraal geleë in die Baakensriviervallei in 'n doodloopstraat met 'n uitsig oor die Settlers Park Natuurreservaat....

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth)

aHa Guest House is in die prentjiemooi dorpie Seaview, slegs 20 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap. Verblyf word in 2 elegante kamers gebied. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met...

Vanaf
R875
per nag, vir 2 mense
B&B in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

Amani Guest Lodge, versteek in die lowerryke voorstad Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), bied 'n wegbreekgeleentheid vir gaste wat die hoogtepunte van die stadslewe met die warmte en gerief van 'n ware Afrika-lodge ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 095
per nag (plek vir 2)
B&B in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Al-Beit Lodge is in die hartjie van Summerstrand geleë en is die ideale plek vanwaar Gqeberha (Port Elizabeth) verken kan word. Ons is net 5 km van die stad af en gaste het toegang tot al die grootste besienswaardi...

Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
B&B in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

Pine Tree Lodge is in Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap op die gewilde Tuinroete geleë. Die area is bekend vir Koning- en Hobie-strand. Dit is ook die ideale bestemming indien jy wil walviskyk en histories...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Port Elizabeth B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Port Elizabeth akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Port Elizabeth akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]