- Ben Kamma(4)
- Cannon Hill(1)
- Cannonville(27)
- Chelsea Bewarea(15)
- Crockarts Hope AH(1)
- Fernglen(2)
- Framesby(2)
- Glenhurd(4)
- Glenroy Park(3)
- Gqeberha (Port Elizabeth) SSB(4)
- Humewood(13)
- Lorraine(5)
- Mill Park(20)
- Mount Croix(12)
- Newtonpark(12)
- Parsonsheuwel(9)
- Penford(2)
- Perridgevale(4)
- Richmond Hill(4)
- Seaview(22)
- Somerstrand(131)
- St Georges Park(1)
- Sunridge Park(7)
- Theescombe(6)
- Walmer(48)
- Walmer Downs(1)
- Woodlands(1)
Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 1368 geverifieerde gaste.
Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gqeberha (Port Elizabeth).
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gqeberha (Port Elizabeth) akkommodasie
Bladsy 7 - 500 lekke plekke om te bly
Brookes Hill Suites 250 is 'n selfsorg-suite in die Brookes Hill Suites-kompleks in Somerstrand, Gqeberha (Port Eli...
Alcyone is in Somerstrand in Nelson Mandelbaai in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë, net sowat 600 m van die see af. ...
Buttons Xtenda is ’n gastekamer in die hoofhuis in die voorstad Heuwelkruin in Despatch, ’n dorpie tussen Uitenhage...
Faithlands Self-Catering Cottage is 'n bekoorlike kothuis tussen inheemse melkhoutbome in Deer Park, Gqeberha (Port...
Rubiaceae Cottage is 'n privaat selfsorg-kothuis op die gasheer se kleinhoewe in Gqberha (Port Elizabeth). Die verb...
Trails End Tiny Home is in die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied 'n unieke, eko-vriendelike sel...
Angels Rest het 'n selfsorgwoonstel, -houthuisie en -boektiekkamer op die eienaar se perseel in Blue Horizon Bay i...
Heath Villa bied 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Mill Park in Gqeberha. Die eiendom is die ideale ...
Die Bellabi Suite is 'n oopplanwoonstel op die eienaar se perseel en het 'n aparte ingang. Dit is in 'n rustige woo...
Gqeberha het 'n vrolike atmosfeer wat jy aanvoel soos 'n laatmiddag sonnetjie wat op jou vel bak. Hier teen die Ooskus van Suid-Afrika sonbaai die “vriendelike stad” met sy voete in die Indiese Oseaan en sy kop tussen die olifante van Addo. Lekker strande, mense en aktiwiteite skep 'n permanente vakansie-gevoel... Lees meer