- Ben Kamma(4)
- Cannon Hill(1)
- Cannonville(27)
- Chelsea Bewarea(15)
- Crockarts Hope AH(1)
- Fernglen(2)
- Framesby(2)
- Glenhurd(4)
- Glenroy Park(3)
- Gqeberha (Port Elizabeth) SSB(4)
- Humewood(13)
- Lorraine(5)
- Mill Park(20)
- Mount Croix(12)
- Newtonpark(12)
- Parsonsheuwel(9)
- Penford(2)
- Perridgevale(4)
- Richmond Hill(4)
- Seaview(22)
- Somerstrand(131)
- St Georges Park(1)
- Sunridge Park(7)
- Theescombe(6)
- Walmer(48)
- Walmer Downs(1)
- Woodlands(1)
Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 1368 geverifieerde gaste.
Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gqeberha (Port Elizabeth).
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gqeberha (Port Elizabeth) akkommodasie
Bladsy 6 - 503 lekke plekke om te bly
Blue Tides is 'n dubbelverdiepinghuis in Gqeberha (Port Elizabeth). Dié stad aan Algoabaai se kus spog met heerlike...
Pamperlang Slaapplekkie bied selfsorgverblyf wat deel van die eienaar se woning in die pragtige area van die Addo O...
Clivia Cove is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat deel van die eienaar se hoofhuis vorm, maar dit het 'n privaat in...
Marine Drive 49 is in die kusdorpie, Somerstrand, reg oorkant een van Gqeberha (Port Elizabeth) se bekende branderp...
Nautilus Guesthouse is in die rustige voorstad, Bluewater Bay in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit is ideaal vir...
Manor 38 is in die kusvoorstad, Somerstrand, in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en spog met eksklusief ontwerpte Ex...
Die Paxton Hotel is in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë wat bekendstaan as die Vriendelike Stad van Suid-Afrika. Die...
The Walmer Oasis is 'n pragtige gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth) naby verskeie groot winkelsentrums, restaura...
Aloe Manna is 'n gerieflike en ruim selfsorg-gastehuis is Somerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth). Die gastehuis...
Maggie May House Boat is 'n lieflike en rustieke huisboot op die Sunday's-rivier. Die huisboot het slaapplek vir ...
Gqeberha het 'n vrolike atmosfeer wat jy aanvoel soos 'n laatmiddag sonnetjie wat op jou vel bak. Hier teen die Ooskus van Suid-Afrika sonbaai die “vriendelike stad” met sy voete in die Indiese Oseaan en sy kop tussen die olifante van Addo. Lekker strande, mense en aktiwiteite skep 'n permanente vakansie-gevoel... Lees meer