Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Gqeberha (Port Elizabeth)

4.4 / 5  
volgens 928 resensies
Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 928 geverifieerde gaste.
Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Gqeberha (Port Elizabeth).

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gqeberha (Port Elizabeth) Hotelle

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle;
  • Prysklas
40% af Aanbod!
VanafR2 870
R1 722
per nag, vir 2 mense
Hotel in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

The Beach Hotel is op die strand in Somerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied 'n rustige wegbreek naby Humewood, Kings-strand en die Boardwalk Casino and Entertainment-kompleks. Die hotel het lieflike en su...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R788
per nag, vir 2 mense
Hotel in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Road Lodge Port Elizabeth is naby die 3 ander Road Lodge-hotelle wat in dié stad is en bied verblyf wat elke reisiger se sak pas. Dit is naby Hobie-strand in Somerstrand, die Boardwalk Casino and Entertainment Wold...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Hotel in Gqeberha (Port Elizabeth) SSB, Gqeberha (Port Elizabeth)

The King Edward Hotel dateer uit 1903 en vang die goue Edwardiaanse era met sy elegansie en innovasie vas. Die hotel is in Gqeberha (Port Elizabeth) se historiese en kommersiële middestad geleë. Die hotel spog me...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Isango Gate Boutique Hotel and Spa bied rustige, pragtige verblyf met Afrika-Zen-tuine, 'n oopplan-dekarea, aardse kleure, moderne lyne en stylvolle dekor en 'n kalmerende see-atmosfeer. Dis werklik die ideale plek ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Hotel in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Courtyard Hotel Port Elizabeth bied die beste strand-, sake- en ontspanningsgeriewe. Dis langs die Boardwalk Casino and Resort-kompleks, oorkant Humewood-strand, 8 minute vanaf die middestad en 10 minute vanaf die l...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Hotel in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Radisson Blu Port Elizabeth bied B&B-verblyf op die strand in Gqeberha (Port Elizabeth). Dié hotel is binne 300 m van die Blouvlagstrand af geleë en het 'n pragtige uitsig oor die see. Dit is ideaal vir 'n sakeweg...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Hotel in Humerail, Gqeberha (Port Elizabeth)

Die Paxton Hotel is in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë wat bekendstaan as die Vriendelike Stad van Suid-Afrika. Die hotel het 'n uitsig oor die hawe en bied ook manjifieke uitsigte oor Algoabaai. Die Paxton Hotel...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Hotel in Gqeberha (Port Elizabeth)

The Vic Hotel is 'n pragtig gerestoureerde Victoriaanse Huis en in Gqeberha (Port Elizabeth), 'n stad in die Oos-Kaap geleë. Dis aan die einde van die Tuinroete, wat langs Algoabaai spog met een van die grootste ha...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R752
per nag, vir 2 mense
Hotel in Gqeberha (Port Elizabeth)

Road Lodge Chief Dawid Stuurman International Airport bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers wat naby die lughawe in die Vriendelike Stad wil bly en is net 150 m van die lughawegebou af. Dit is...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Hotel in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Wanneer gaste na die Winderige Stad reis, bied Town Lodge Port Elizabeth gerieflike verblyf wat ideaal geleë is in Summerstrand oorkant die strand. Dit komplementeer die suster-hotelle Courtyard Hotel, City Lodge H...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Port Elizabeth hotelle blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Port Elizabeth akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Port Elizabeth akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte hotel akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]