Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Knysna, Tuinroete

Knysna Sunrise @ Malachite

"Amazing holiday destination filled with so much to do. Caters for every budget. People don't greet much though."

Mosselbaai, Tuinroete

Klipgooi Woonstel

"Pragtige, skoon dorp en omgewing."

Witsand, Tuinroete

Bay View

"Ek verkies Witsand bo als. Sal oor en oor Witsand toe gaan. Veilig vir my kinders."

Stilbaai, Tuinroete

See-Struis

"Kan nie wag om terug te gaan nie. All verwagtinge oortref."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Jay Dees B&B

"Plettenbergbaai is maar werklik net 'n mooi plek. "

Mosselbaai, Tuinroete

Vista Bonita Apartments

"Lekker plek. Word nou baie uitgebrei!"

Mosselbaai, Tuinroete

Vue Port

"Great place to stop and explore the area."

Sedgefield, Tuinroete

Sedge Bungalow

"Baie sentraal om Knysna en die woud te besoek asook naby aan George."

Knysna, Tuinroete

Brenton Breakers

"Was wonderlik om weer die gebied na 20 jaar te kon sien. Dit is baie veilig en rustig met die mooiste natuurskoon."

George, Tuinroete

Rozenhof Gaste Eenhede

"Baie om te doen en mooi omgewing."

De Rust, Tuinroete

The Travelling Tortoise Retreat

"Wonderlike natuurskoon en gasvrye ontvangs by restaurante."

Mosselbaai, Tuinroete

Pudumo 102

"Mosselbaai/Hartenbos nie meer die stil vakansie dorpie van 'n paar jaar gelede nie, maar bly nog steeds 'n ideale vakansiebestemming. Sal altyd 'n gunsteling bly."

Tuinroete

The Boathouse

"Een van SA se topreisbestemmings!"

Oudtshoorn, Tuinroete

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Baie besienswaardighede. Net jammer Covid het sy merk gemaak en van die plekke het toegemaak."

Knysna, Tuinroete

aha Rex Hotel

"Baie oulike toeristedorp met baie besienswaardighede om van te kies."

Oudtshoorn, Tuinroete

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Ons geniet die Klein-Karoo en kom graag die passe ry in die omgewing."

Knysna, Tuinroete

Bibi Ellipsis

"Ek raak altyd opgewonde as ons daarheen gaan. Mooi plek."

Mosselbaai, Tuinroete

Cabin16 @Riviera Wharf

"Baie mooi en skoon en voel of jy in ;n ander land is en nie in Suid-Afrika."

Oudtshoorn, Tuinroete

Greeff Cottages

"Ons het die grotte besoek en Wildlife. Ons het veilig gevoel."

Stilbaai, Tuinroete

Ice Cream Days

"Stilbaai is 'n uitstekende vakansiedorp met baie lekker eetplekke. Probeer gerus Allegaartjie en Lapskuit en Nardos Pizza. Jy kan die river, lagoon en see geniet."

Oudtshoorn, Tuinroete

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Wow, wow, wow! Uitstekend. Oudtshoorn is 'n pragtige plek om vakansie te gaan hou en daar is so baie plekke om te besigtig."

Mosselbaai, Tuinroete

Diaz Hotel and Resort

"Uitstekende reisbestemming."

Sedgefield, Tuinroete

Wild Fig Cottage

"Absolutely love Sedgefield as a holiday destination!"

Knysna, Tuinroete

South Villa Guest House

"Pragtig, netjies en skoon dorp."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Little Gem @ The Dunes

"Dit is 'n baie mooi plek om na toe te gaan. "

Blad
Blad 95 - Wys 2821 tot 2850
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang