Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

George, Tuinroete

The Camello

"Dit was nog altyd my droom om met my familie daar te kuier, die ete by Duttons Cove restaurant was idillies - ek sal beslis weer daar gaan kuier."

Albertinia, Tuinroete

Brakvlei

"Dit is 'n tipe plek wat ek van hou, want ek hou van rustigheid en privaat. Oorgenoeg plekkies om te eet of wegneemetes."

Mosselbaai, Tuinroete

CBS Accommodation

"Baie rustige plek met mooi uitsigte. "

Mosselbaai, Tuinroete

Sea Breeze 65

"The best place to be. I will choose Mossel Bay everytime, all the time. "

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Bergland Vakansiehuis

"Die omgewing is lieflik skoon en netjies en bied baie aan die reisiger om te doen. 'n Goeie vakansiebestemming."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Krisjan`s Beach House

"Has all the shops and restaurants you could need. Huge amounts of outdoor activities."

Knysna, Tuinroete

Feel @ home

"Knysna has been one of my favorite holidays destinations for over 50 years!"

Stilbaai, Tuinroete

Myrtle's Retreat

"Still Bay is one of a few gem towns to visit. People are friendly, town is clean and well kept."

Stilbaai, Tuinroete

Lulu's Cottage

"Stilbaai bly ons voorkeur vakansieplek."

Mosselbaai, Tuinroete

Santos 27 Apartment

"Mosselbaai bied baie vir reisigers en toeriste en is naby baie ander interessante plekke."

George, Tuinroete

The Camello

"Pragtige plek! Love om deur hulle strate te ry!"

Mosselbaai, Tuinroete

Riviera Suite 18

"Dis beslis 'n plek vir toeriste om te besoek."

Knysna, Tuinroete

Fernview Escape Villa

"Knysna is such a beautiful place. I am definitely going back."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Great tourist destination, there certainly is a lot more to do especially if you have young kids, they loved the animals, didn't go to the Cango Caves as they are still a bit too young to understand."

Mosselbaai, Tuinroete

Beach Club 602

"Mosselbaai is 'n lieflike dorp."

George, Tuinroete

Dolphins Self Catering Accomodation

"George itself was very clean and is a very friendly city."

Tuinroete

31 Noorkapper Avenue

"Pragtigste, skoon en lieflike wêreld. Bedagsame mense!"

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Oppi See

"Groot-Brakrivier het heerlike eetsplekkies soos die Peperboom en Transkaroo. Dis ver genoeg van alles om van die gewoel te vergeet, maar ook naby genoeg aan alles as 'n mens 'n bietjie wil uitry of meer lewe soek. My droomplek."

Oudtshoorn, Tuinroete

Argyll B&B

"Rustige dorpie met alles wat jy nodig het. Alles is naby."

Mosselbaai, Tuinroete

Nautica 207

"My best preferred holiday destination. Been going to Mossel Bay for many years. Never disappointed."

Tuinroete

Strandstraat 66

"Die Tuinroete is my gunstelingdestinasie."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Beautiful town with a lot to do over a weekend. Friendly and welcoming. Thank you, Oudtshoorn."

Mosselbaai, Tuinroete

12 Portobelo Woonstel

"Variety of amazing places to see and visit and activities to do."

Blad
Blad 96 - Wys 2851 tot 2880
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang