Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 12223 resensies.

Gariepdam, Vrystaat

Raptor Ridge Lodge

"Tans baie leeg a.g.v. droogte, maar pragtige omgewing."

Clarens, Vrystaat

Cottage Pie

"Sal weer en weer terugkom!"

Parys, Vrystaat

Mistique Waters

"Dit is so jammer dat die winkels wat toeriste in belangstel op 'n Maandag en Dinsdag toe is."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Het nie regtig tyd gehad om die dorp te verken nie aangesien ons net geoornag het. Sal in die toekoms 'n punt daarvan maak om die dorp weer te besoek."

Kroonstad, Vrystaat

No 15 on Fullard

"Ons was slegs een aand in Kroonstad."

Universitas Ridge, Vrystaat

Janmar

"'n Goeie oorstop by Bloemfontein. "

Parys, Vrystaat

Art Lovers Guesthouse

"As gebore Vrystaters was dit vir ons heerlik. Daar word duidelik moeite gedoen in die winkels om dit aantreklik en interessant vir toeriste te maak."

Gardenia Park, Vrystaat

Little House Selfsorg 1

"Ek dink nie dit is die bes-versorgde woonbuurt in Bloemfontein nie. Dit was egter gerieflik naby aan Hoërskool Jim Fouché."

Clarens, Vrystaat

Le Roux Cottage

"Beautiful arty town. "

Clarens, Vrystaat

4 The Mews

"Prentjiemooi natuurskoon!"

Warden, Vrystaat

Vreugde Gasteplaas Self-Catering

"Warden beskik oor 'n supermark en bied al die basiese geriewe vir die reisiger."

Reitz, Vrystaat

Absolute Guesthouse Reitz

"Oulike skoon dorpie met vriendelike mense."

Parys, Vrystaat

Rus & Vrede on Vaal

"Kan gerus voorsiening maak vir voetgangers wat die besige hoofstraat oorsteek."

Bethlehem, Vrystaat

Die Ark Self-catering

"Dit is nie maklik om goeie inligting oor Bethlehem via die internet te kry nie. Met inligting meer geredelik beskikbaar, kan Bethlehem en omstreke se toeristepotensiaal werklik ontgin word."

Gariepdam, Vrystaat

Lutas Gastehuis

"Pragtige plek om oor te bly. Stilte praat met jou."

Clarens, Vrystaat

Knock Out View

"Nice! Veral vir shoppers. "

Zastron, Vrystaat

Be My Guest, Self-Catering Unit

"Baie mooi berge. Veld lyk mooi en het baie gereën. "

Clarens, Vrystaat

Lake Clarens Guest House

"Ons besoek Clarens gereeld omdat dit iets anders bied. Daar is geen ketting winkels nie, dit verander heeltyd, dit het lekker eetplekke en 'n vakansieatmosfeer. Daar is baie blyplek en die omgewing is asemrowend."

Vrede, Vrystaat

Driefontein Woonstel

"Pragtige dorp met pragtige mense."

Parys, Vrystaat

Le Franz

"Het gegroei, hoop nie dit word veel groter nie. Is fantasies."

Gariepdam, Vrystaat

Waschbank River Lodge

"Pragtige dam. Lekker restaurante en baie geskiedenis in die Norvalspont dorpie en area. Jammer dit is so droog daar, want die dam is nogal leeg. Bootritte op die dam ook baie lekker uit 'n vorige ondervinding."

Parys, Vrystaat

Roamers Rest

"Maak seker om in die hoofstraat deur Parys al die winkeltjies te gaan besoek. Probeer definitief Jimmy Jagger se kos, uitstekend. "

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"An amazing place with so many hidden gems. The perfect location to escape the city. "

Parys, Vrystaat

The Dell

"Ons geniet dit om in die dorp te kuier."

Gariepdam, Vrystaat

View Lodge

"Die oord het bietjie agteruit gegaan sedert ons laas daar was, maar nie so drasties soos die dorpie self nie. Ons sou graag wou sien dat die boonste dorpswembad weer is soos jare terug. Dis baie hartseer om 'n dorp waar soveel kinderherinneringe opgebou is net so verniel kan word."

Parys, Vrystaat

Vaal de Rama

"Vir seker! Daar is te veel om te sien en te doen vir een dag. "

Jacobsdal, Vrystaat

Du'Villa B&B

"Baie mooi en skoon dorpie, vriendelike mense."

Clarens, Vrystaat

Bella Vista

"Baie gesellig."

Blad
Blad 304 - Wys 9091 tot 9120
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem